12 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R524, Levubu, 0929, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lalani Lodge bied bekostigbare verblyf in 'n skilderagtige vallei, 45 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Met sy skouspelagtige uitsigte oor die Soutpansbergreeks waar gaste kan stap of voëlkyk, bied die plaas 'n rustige wegbreek te midde van asemrowende natuurskoon.
Verblyf word aangebied in 'n keuse van 6 selfsorg-chalets, elk bestaande uit 'n slaapkamer, leefarea en 'n badkamer. Die eenhede beskik oor kombuisies toegerus met 'n yskassie, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Bykomende geriewe sluit in 'n privaat braai-area vir elke eenheid en 'n TV.
Daar is WiFi op die perseel beskikbaar.
Besigtigingstoere van die plaaslike vrugtebedrywe, omliggende natuurreservate of gaste kan daguitstappies na die omliggende oorde of die Krugerwildtuin geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hercules Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R524, Levubu, 0929, Limpopo
- Gaste dink Lalani Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R524, Levubu, 0929, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang