Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

AHF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Lalapanzi
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aline M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aline M
Saam met vriende

Ons kon so baie diere sien wat na die huis kom. Die geluide van die seekoeie ook.

Dit was so skoon en netjies binne. Sal vir seker weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona D
Saam met vriende

Lieflike plek.

Lekker kuierhuis, baie netjies en ideaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D

Die huis is baie goed ingerig en maak voorsiening vir alles. Dit is baie netjies en baie prakties. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan.

Ons het lekker gekuier en het ons tydjie by Lalapanzi baie geniet. Dit is goed geleë en daar is baie wild wat kom kuier. Die huis is groot, ruim en netjies. En dis heerlik dat elke kamer en-suite is. Ook het hul solar en 'n watertenk, daar is dus nooit loadshedding nie en daar is ook altyd water beskikbaar. Daar is net twee dinge wat bietjie pla. 1) Die cottage is baie naby aan die huis en dit steur bietjie, want mens kan mekaar hoor gesels. En as mense in die cottage bly, dan loop hul heeltyd by ons kuierarea verby na hul motor. Dis nie heeltemal privaat nie. 2) Die drein stink soms, maar dis darem nie te erg nie. Verder is dit regtig ongelooflik lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Sonia.
Ons huur nie meer die cottage uit nie aangesien ons nou self daar bly.
Ons sal poog om so min moontlik by die huis verby te beweeg en is nie raserige mense nie. Die canvas skeiding tussen die twee wonings sal ook help. Die Franse drein het bietjie aandag nodig en sal uitgesorteer word.

Lalapanzi
Jennifer M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Gesin met tieners

We had the most amazing stay. The house had everything we needed and was well equipped. Andre gave us regular updates, thank you, Andre.

We were very blessed to see so much wildlife. At night we could hear the hippos and during the day the fish eagles. We also got to hear the lioness that was in the park but felt safe at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Hi Jennifer, thank you for your generous review. We endeavour to provide a value for money, four star bush experience. You are welcome back anytime.

Lalapanzi
Theo V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Beste toegeruste akkommodasie ooit. Alles wat nodig is en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Dankie Theo, jou kommentaar word baie waardeer. Kom gerus weer.

Lalapanzi
Willem V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Paradys.

Die vriendelikheid, hulpvaardigheid van Andre en Gerda. Al die diere wat ons elke dag besoek het. Die stilte en rustigheid van die bos. Ons was hartseer toe ons tydjie by Lakapanzi verby was. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie Willem. Met gaste soos julle, en ek bedoel dit ter harte, is dit net 'n plesier om in ons besigheid te wees. Dit was voorwaar 'n plesier om julle te huisves. Julle is altyd welkom.

Lalapanzi
Thinavhuyo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thinavhuyo M
Gesin met klein kinders

The place is beautiful.

The house is underrated on internet. The house really beautiful live. The downside about the house is the boma or braai area it's too far from the main house and closer to the cottage. When sitting there you make noise for the cottage guys which is unfair and makes it uncomfortable for guest at main house to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda F
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons kuier by Lalapanzi en Baobab Cottage was vir seker een vir die boeke! Plek is bitter mooi en skoon. Ek het tot 'n boodskap gekry van die eienaar af met my verjaarsdag. Dit was spesiaal! Oom Andre het ons op hoogte gehou waar ons Leeus ens. te siene kon kry! Dankie vir 'n onvergeetlike lekker naweek! Ons gaan vir seker weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Julle is enige tyd baie welkom Hilda. Dankie vir die mooi terugvoer. Dit word baie waardeer.

Lalapanzi
Denise B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B
Gesin met tieners

Had a lovely stay. The place is well maintained and will definitely go again. If I had one issue, it was that there were not enough bath towels for all the guests.

The bedroom with the single beds had 2 hand towels to use for showering, and so did the person sleeping on the sleeper couch. Lovely place - will recommend it and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Ons skoonmaak dienste is verandwoordelik vir die uitsit van handoeke. Jammer daaroor, sal dit met hulle opneem. Ons streef om vier ster verblyf te verskaf. Omdat ons nie self daar is nie,struikel hulle van tyd tot tyd.

Lalapanzi
Gert J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J

Was ongelooflik lekker.

Was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, Gert. Kom asseblief weer.

Lalapanzi
Susanna E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna E
Gesin met klein kinders

Dit was baie baie lekker, was so rustig net soos n bos vakansie moet wees.

Eienaar sal net moet kyk na vlermuise wat huis gemaak het in boonste verdieping. En skoonmaak diens wat voorgestel was, was nie so goed soos verwag nie, maar omdat hulle ouer mense is, voel mens te sleg om iets te sê. Maar dis nie veronderstel om so te wees nie! Mens betaal tog vir 'n diens. Anders as dit was dit amazing en ons almal het dit vreeslik baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Susan.
Ons wil graag he dat ons gaste 'n "Home from home" ondervinding moet he.
Ons het ultrasoniese apparate gekoop soewel as 'n vlermuis huis om van hulle ontslae te raak. Ons is egter in die bos en probeer maar om op 'n ekologiese vriendelike manier met al ons diere bure oor die weg te kom.
Wat die skoonmaak diens betref,ons gebruik hulle al vir jare en ons kry gereeld komplimente in sake hoe skoon ons woning is.

Lalapanzi
Suzaan K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Beste vakansiehuis waar ons al ooit gebly het. Ons beplan reeds ons volgende vakansie daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer Suzaan. Ons streef dit na om vir ons gaste waarde vir geld en 'n genotvolle ervaring te bied.
Kom gerus weer.

Lalapanzi
Elizabeth Gertruida F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Gertruida F

Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Als wat jy benodig en nog meer was beskikbaar. Die huis is pragtig gemeubileer en ingerig. Die lugversorging en swembad was veral genotvol in die bloedige Desember hitte. Al kritiek wat ek kan lewer, is dat ek vir 7 volwassenes bespreek het en die sewende persoon op die sitkamerbank moes slaap en woon vir 4 dae. Dit was nie die ideale situasie nie. Andersins kan ons verblyf net as fantasties beskryf word. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Hi Zelda, ons is baie bly dat julle die tydtjie by Lalapanzi geniet het. Ons reklame op die webtuiste stel dit duidelik dat die slaapgeriewe vir 8 mense is wat deel en soos normaal in ons bedryf, is daar maar meeste van die tyd 'n slaapbank betrokke.
Ons is jammer dat julle sewende gas nie sy slaap geriewe geniet het nie. Ons hoop egter dat julle weer sal kom.

Lalapanzi
Rita H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, maar die veiligheid was vir ons 'n kwessie.

Ons was maar erg op ons hoede a.g.v die stories daar buite en dan al die waarskuwings wat die eienaar sowel as die sekuriteitsmaatskappy ons gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Beste Rita,

Ons is jammer julle het nie veilig gevoel nie.Dit is maar vrees vir die onbekende. Ons het nie bedoel om julle bang te praat nie, maar net dat julle moet besef dat Suid-Afrika nie meer 'n velige land is nie. Al is jy in die bos. Marloth Park is wel baie veiliger as ander dorpe of stede in Suid-Afrika.

Groete,
Andre

Lalapanzi
Stella J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella J
Gesin met klein kinders

Very clean, beautiful home.

Beautiful home and garden, lovely plunge pool and barbecue area. Has everything one needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon, mooi huis.

Pragtige huis en tuin, lieflike plonspoel en braaiarea. Het alles wat mens nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Thankyou Stella.We try very hard to give our customers a value for money experience.Glad you enjoyed your stay.Please come again

Lalapanzi
Anzel S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anzel S
Saam met vriende

Would not recommend more than 2 adults.

Ideal for a family of 2 adults and 2 children, we were 4 adults and 2 of us had to sleep on a sleeper couch, not very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Goeiedag Anzel,

We sorry that you found the sleeper couch uncomfortable. It is clearly stated that this form of bedding is on offer at Baobab Cottage in our advert and it is standard practice in the hospitality industry it is better suited to young children.

Lalapanzi
Charmaine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

A nice and neat place. Helpful owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Thank you, Charmaine. You are welcome anytime.

Lalapanzi
Usha D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Usha D
Gesin met klein kinders

It felt like home. Very clean and it was so relaxing.

The place was beautiful. Every bedroom was en-suite. It was very tidy. The kitchen had all appliances, there was a gas braai and a nice boma area and pool was warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Thank you. We try very hard to provide accommodation that we would like to spend time in.You are welcome any time.

Lalapanzi
Lelanie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, en lekker atmosfeer.

Sal Lalapanzi vir enige iemand aanbeveel wat 'n bietjie wil wegbreek van die gejaagde stadslewe. Verblyf is baie netjies en skoon. Baie rustig in die natuurlewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Bly julle het dit geniet Lelanie. Julle is enige tyd welkom.

Lalapanzi
Johan Q - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Q
Gesin met tieners

Rustig en ontspannend.

Baie netjiese, skoon kothuis. Baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het is tot jou beskikking. Andre, dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gekuier het, Johan. Julle is enige tyd weer welkom.

Lalapanzi
Christine D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Gesin met tieners

Sal vir seker weer daar bespreek en die res van ons familie saambring.

Ons het baie lekker gekuier en die naggeluide het ons vir ure laat stilsit op die stoep en net luister. Die eienaar het dit vir ons so maklik as moontlik gemaak met die optel van die sleutel en seker gemaak ons is gemaklik en reggekom met alles. Ons kinders raak nou groot en sal volgende keer liewers die huis bespreek in plaas van die kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi evaluering, Christine. Ons probeer om ons deel van die paradys, wat Marloth Park is, aan soeveel mense as moontlik bloot te stel.

Julle is enige tyd weer welkom.

Lalapanzi
Edward V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward V
Gesin met tieners

Baie rustig in die natuur.

Baie netjiese plek met gerieflike groot kamers. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker swembad om af te koel en die hele huis het lugversorging. Baie naby aan die Krugerwildtuin. TV met DStv om die kinders besig te hou. Sal definitief die plek weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Edward.Julle is enige tyd weer welkom, dankie dat julle so mooi na ons huis gekyk het.

Lalapanzi
Pierre-nicolai W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre-nicolai W
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly.

Eienaar doen moeite. Baie rustig en romanties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Lalapanzi
Welme H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Welme H
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het dit verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lalapanzi se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Welme. Ons waardeer dit.
Ons is besig om Baobab Cottage te bou waar klein families Mamma,Pappa en twee of drie kleingoed, hier vir minder as die helfte van Lalapanzi se tarief kan tuis gaan.
Ons sal vir TravelGround laat weet as ons klaar is.
Groete

Andre

Lalapanzi
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 1732, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjg4YjAzLThlZGYtNDRmZi1hNzc3LTc0MWZiMjQ0MTBkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 1732 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33584 31.77759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem