LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Prinskraal Farm, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lambs Inn is 'n lieflike selfsorgkothuis wat naby die idilliese kusdorpie Arniston geleë is. Dit perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Lamb's Inn Ram bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, dubbelslaapbank en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Lamb's Inn Ewe bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, dubbelslaapbank en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die welige tuin en al fresco-etes geniet of rondom die ingeboude braai kuier. Vir diegene wat die area wil verken, is die strand, winkels, galerye en restaurante naby.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Albert E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies met 'n mooi uitsig. Sal weer die plaas besoek. Skoon en netjies met 'n mooi uitsig. Sal weer die plaas besoek. Was verwelkom met 'n v...
Sien meer
Aug 2026
Lee-Anne C
Gesin met tieners
5.0
Cozy, peaceful, relaxing, homey. A home away from home. Judy was a superb hostess and the fresh, hot farm bread with honey was scrumpti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Teresa V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan, plekkie knus en netjies. Heerlik gebly, rus vir die siel gevind. Alles wat nodig is en skoon en netjies. Warm broodjie was 'n pluspun...
Sien meer
Jun 2026
Talita B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and relaxing. It was very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Rista-Mari M
Gesin met klein kinders
5.0
'n Lieflike plek vir rus. Ons het só lekker gekuier!
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Prinskraal Farm, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lambs Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Prinskraal Farm, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10cbc6d3bdc26f80ef68a76b6d8937cd3940d51b1180dc94800315f33042e0976a8ec8e29351a7be912e5904c66cf206fc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Prinskraal Farm R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.631954949912 20.113937763416
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang