Lamor Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Myrna N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Our stay was perfect in every way. We will definitely return. Hosts were extremely helpful and friendly. The guest house and the gardens were superb and exceptionally neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Good day Myrna, Thank you so much for your wonderful review. It was truly a pleasure hosting you, and we’re delighted to hear that you enjoyed both the guest house and our gardens. Your kind words about our hospitality mean a lot to us. We would be thrilled to welcome you back on your next visit! Warm regards, Lamor Team

George E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

'n Tuiste wat ons baie welkom laat voel het. Ons reis baie en hierdie gastehuis was van die beste wat ons nog aangedoen het. Eienaars uiters vriendelik en tegemoetkomend. Kamer het aan al ons behoeftes voorsien. Ontbyt was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons in die toekoms weer sal wil besoek. Die pragtige tuin is 'n verdere pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag George, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit was vir ons ’n groot plesier om julle by ons te verwelkom, en ons is verheug om te hoor dat julle so tuis gevoel het. Ons waardeer die mooi woorde oor ons kamers, ontbyt en tuin – dit beteken regtig baie vir ons. Dankie ook dat jy ons vriendelikheid en gasvryheid noem; dit is vir ons belangrik dat elke gas spesiaal en welkom voel. Ons sal julle met graagte weer ontvang wanneer julle in die toekoms deur ons area reis. Julle was heerlike gaste! Hartlike groete, Lamor Span

Elmien T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vyfsterverblyf by Lamor. As ek 6 of 7 sterre kon gee, sou ek. Die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen, en meer. Die gasvrou is besonder hartlik sonder om ons te oorweldig. Die kamer was absoluut pragtig, en die geriewe tops! TV met DStv, gratis WiFi, haardroër, koffie, tee, netjiese, mooi en skoon breekgoed en ketel. Ons sal beslis weer gaan; ons kan Lamor Gastehuis heelhartig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Elmien, Ons wil vir jou hartlik dankie sê vir so 'n pragtige resensie. Ons waardeer die mooi woorde en ons is so bly dat julle so positiewe ervaring gehad het. Dit sal vir ons net 'n plesier wees om julle weer hier te hê. Vriendelike groete, Lamor Span

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
1 nag
5.0
Jun 2025

Altyd 'n plesier! Dis nou al die 3de keer wat ek gebruik maak van Lamor Gastehuis. Alles is net so presies, skoon en gemaklik. Die atmosfeer is huislik en die gasvrou is dierbaar verby. Alles wat jy nodig het en nog meer is in die kamers, selfs heerlike elektriese warm komberse vir hierdie koue winter. Alles is netjies en skoon en dan is daar nog 'n heerlike ontbyt ook ingesluit. Mens is ook nie ver van die dorp nie. Ons sal altyd gebruik maak van Lamor Gastehuis wanneer ons in Middelburg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer al die terugvoer en mooi woorde. Dankie dat jy altyd terugkom Lamor toe, dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n huislike atmosfeer te skep, waar hulle voel dat hulle altyd welkom is om terug te kom. Tot volgende keer. Groete, Lamor Span

Anneret R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Die verblyf was perfek. Diens was uitstekend. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag Anneret, Dit was vir ons so 'n plesier om julle hier te hê. Ons is bly dat alles vir julle positief was, en ons waardeer die resensie. Vriendelike groete, Lamor Span

Odette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Skitterend. Baie lekker huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé R
1 nag
5.0
Feb 2025

Dit was heerlik! Ek sal weer daar gaan bly. Dit was heerlik soos altyd. Ek kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

5 ster, puik. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die eienaar is vir seker ingestel op die behoeftes van haar gaste. As gas het jy gevoel soos 'n koning. Veilige parkering en pragtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag, Baie dankie vir die pragtige resensie wat jy geskryf het. Ons waardeer dit en ons is bly as jy 'n wonderlike ervaring gehad het. Vriendelike groete, Lamor Span

Chester W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Was baie lekker. Baie mooi lekker gebly en die diens was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janitia/Dewetia
Lamor Gastehuis
Goeie dag, Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete, Lamor Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janitia/Dewetia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Jasmyn Avenue, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023a4e25aa43da22165b87f4be327fa5b6677f979eac1a0f5f20ada35315254d97304bd60b14e4c5ceae19197ef01c506e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 28 Jasmyn Avenue Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.75442541994 29.477198123932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang