Lamour Haven
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Independence Avenue 8864, Winston Park unit 5, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Lamour Haven is geleë in Winston Park, 'n veilige kompleks op Independence Avenue in Windhoek se Eros-voorstad.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed. 'n Tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en vars linne, badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien vir gemak. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet, wasbak en wasmasjien, terwyl die tweede badkamer 'n toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, tee- en koffiemasjien, en gratis tee en koffie. Gaste kan gemaklike rusbanke geniet in die oopplan-sitkamer met lugversorging, en 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi word voorsien vir vermaak.
Christuskirche (Christ Church, Onafhanklikheidsgedenkmuseum, Nasionale Museum van Namibië (Owela Museum), en Alte Feste (Ou Vesting) is almal binne 3 km tot 5 km van die eenheid af.
Die eiendom is naby maklik toeganklike hoofvervoerroetes en plaaslike geriewe geleë, en gaste kan veilig voel in die stil buurt met veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Independence Avenue 8864, Winston Park unit 5, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Independence Avenue 8864, Winston Park unit 5, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang