LangPouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 7th Street and 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
LangPouse is 'n pragtige, onlangs opgeknapte selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Kleinmond. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, aangesien die eiendom net 'n entjie van die strand af is.
Hierdie eiendom bied gemaklike akkommodasie vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste twee slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n ingeslote patio met 'n tafel en stoele, sowel as 'n ingeboude braai, wat 'n wonderlike plek bied vir gaste om te ontspan terwyl hulle die vuur geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of 7th Street and 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink LangPouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of 7th Street and 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang