+14
Selfsorg in Paradise Beach

Langpouse Selfsorg Akkommodasie

6 gaste

1 slaapkamer

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 Kiewiet Street, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Langpouse Selfsorg Akkommodasie is net 'n entjie se stap vanaf Kite Beach wat die beste branderplankrygeleenthede het vir ervare branderplankryers. Gaste mag ook dalk walvisse en dolfyne in die area gewaar.

Die selfsorgverblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 gemeenskaplike area en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die gemeenskaplike area het 'n stapelbed en 'n slaapbank. Daar is ook 2 gemeenskaplike badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel en wasmasjien toegerus.

Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar en daar is ook 'n buite-sitarea en braaigeriewe.

Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, swem en tennis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 38 Kiewiet Street, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

38 Kiewiet Street, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbad9b17aee33b03718ba112c278f9752beac77e30da02d1a7fe9d1ee92fe6904c0c897806b5533e3f33ffa5ff5384735ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 38 Kiewiet Street Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.107103095778 24.883188012268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang