Lankverwacht Guestfarm & Campsite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lankverwacht Guestfarm & Campsite bied gasteverblyf en kampeerplek op 'n 800 ha-plaas 20 km van Vanrhynsdorp af. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad.

Verblyf by Lankverwacht Guestfarm & Campsite bestaan uit 2 kothuise, 1 karavaan en 4 kampeerplekke. Elke kothuis is privaat en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke kothuis het 'n kombuisie met basiese kookgerei vir selfsorgverblyf en 'n leefarea met 'n kaggel. Braaigeriewe is beskikbaar by albei eenhede.

Die karavaanhuis het 'n oopplan-leefarea en 'n en suite-badkamer. Vir kampeerders is daar 4 staanplekke met watertoevoer en braaigeriewe. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe sowat 200 meter van die staanplekke af. Let asb. dat daar nie krag is by die kampeerplekke nie, maar daar is wel vriesgeriewe by die kantoor.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite is net buite Vanrhynsdorp en word omring deur berge met 'n uitsig oor die Knersvlakte Natuurreservaat. In die lente kan gaste die blommeprag van Namakwaland aanskou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lankverwacht Guestfarm & Campsite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za