+10

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 5 Skimmer Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lapa Roof is in 'n stil woonbuurt in die pragtige dorp, Sandton, geleë en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na verblyf in die area.

Hierdie eenheid het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheif het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Verder is daar 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Buite is daar 'n tuin en 'n privaat stoep met braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
Braai
Kamerdiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ida-louise S
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies & goed ingerig. Gerieflik en alles wat nodig is vir oornagverblyf. Ek sal weer daar oorslaap. Martha is baie vriendelik & behulpsaam.
Mei 2026
Suretha V
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and welcoming. Stay was amazing. Was welcomed by Martha. Had a splash in the pool. Close to everything we wanted to do. Would reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Lerato S
Saam met vriende
5.0
Out of this world clean, we enjoyed our stay. My friends and I enjoyed our stay; everything was on point. Aphiwe, the young lady who we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Bronwyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Our expectations were met. Staff were friendly and helpful. The place was nice and clean. Highly recommended for a quick overnight stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Mahandra S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place. The place was neat and clean, well situated. Safe area. Excellent staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chunhong Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Skimmer Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Lapa Roof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Skimmer Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174d77b1e183dc521fd190bce97f7fad5dbea4b04f5a5b356c19b4675b3c1416b5647da4bcef82bb2703e4b0ac442c73873d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 5 Skimmer Avenue Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.029878432044 28.00479447053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang