Pick your preferred language

English

Afrikaans

+47
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 692 Thutlwa Street, Zone 1, Mogwase, Pilanesberg, 0314, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Lapeng La Heso is 'n gastehuis in Mogwase, net 5 km se ry vanaf die Pilanesberg Nasionale Park en naby Sun City.

B&B-verblyf word in 4 gastekamers gebied. Drie van hierdie kamers het 2 enkelbeddens wat in dubbelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapkamer met 3 enkelbeddens. Al die kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n TV. Die kamers lei na 'n tuin en word daagliks skoongemaak.

'n Stewige ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Gaste kan van die tuin en braaigeriewe gebruik maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tshenyegelo Mary O
Saam met vriende
5.0
Home away from home. The reception was good, Ntebi an exceptional lady, a welcoming smile. When you meet her you already feel welcomed....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Charlotte B
Gesin met tieners
4.8
Enjoyed our stay, will use Lapeng again should we go back to JHB. Employees were very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Tlaki M
Saam met lewensmaat
4.6
Good. Pleasant and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Uldis B
Saam met vriende
4.6
Enjoyable stay before/after visiting the Pilanesberg National Park. We were contacted beforehand to adjust to our arrival, and precise ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Gugu M
Saam met vriende
4.4
The stay was exceptional and very friendly staff and host. Our stay was exceptional, the host was so friendly towards us and she was ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ntebaleng Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 692 Thutlwa Street, Zone 1, Mogwase, Pilanesberg, 0314, Noordwes
  • Gaste dink Lapeng La Heso het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

692 Thutlwa Street, Zone 1, Mogwase, Pilanesberg, 0314, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50c176809e2a9c3cdf227b5a862b55904f4d95f4f6eed083eeacbe0fd9a8d9cca2a291e9685078d5d365f7070d6ad114b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 692 Thutlwa Street, Zone 1 Mogwase 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.279257 27.218386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang