LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lapidaria | LekkeSlaap
+18

Lapidaria

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Lapidaria
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
J H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Heerlik, skoon, pragtig, vriendelik en nog.

Adéle V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Heerlik gebly! Skoon en netjies!

Carien P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese kamer. Beslis waarde vir geld.

Ons kamer en badkamer by Lapidaria was netjies, skoon en luuks. Die aandete was ook heerlik!

Cecilia En Hugo R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia En Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis met bekoring van lank gelede.

Pragtige ou huis met lieflike ruim slaapkamers met meubels van lank gelede en pragtige moderne badkamers met groot storte. Alles wat nodig is vir lekker nagrus!

Johan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Kon nie vir meer gevra het nie.

Heerlik geslaap, gestort en geëet by Lapidaria. Baie stil area. Samantha het my vriendelik ontvang en 'n lieflike ontbyt voorsien die volgende oggend. Defnitief waarde vir geld. Dit was 'n "treat" om in die kamer te bly. Sal graag weer by julle oorslaap.

Retha K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plek, baie lekker geslaap en uitgerus.

Ek sal Lapidaria enige tyd aanbeveel! Dis 'n mooi plek, skoon en netjies. Gawe en vriendelike diens. Ons het lekker gekuier! (Met load shedding en al).

Paul K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic stay.

Lapidaria Guest House is in an old house with loads of character. The rooms are huge, spotlessly clean and fitted with every modern convenience. It is a short walk to the main road where there are shops and restaurants. My wife and I thoroughly enjoyed our stay and would recommend Lapidaria to anybody spending the night in Willowmore.

Bianca V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met tieners

Lekker oornag verblyf.

Pragtige, historiese huis. Baie lekker gebly. Was net stil - ons was enigste gaste.

John M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed one night only.

Samantha the lady in charge did a wonderful job settling us in and enquiring if we needed any other requirements. She was very helpful and we had a superb breakfast made by her hand the next morning. Needless to say we had a good stay. Thank you Sam!

Leana B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B
Enkelreisiger

Rustig en vreedsaam.

Wat net vreemd was is dat daar niemand op die perseel woon nie en ek was die enigste gas.

Jean-pierre J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike Karoodiens.

Baie, baie netjies, baie veilig, vriendelike ontvangsdame en baie mooi groot kamer.

Marinda C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C
Gesin met tieners

Karoo gasvryheid op sy beste.

By Lapidaria kan jy amper tennis speel in die kamers, dis so groot. Baie mooi gemeubileer, die badkamer is yslik groot en pragtig. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, sjarmante huis. Daar is ook 'n wonderlike biljartkamer, sou jy belangstel. Ek kan my nie voorstel dat daar enigiets beter beskikbaar is in Willowmore nie. Vriendelike mense en akkommodasie uit die boonste rakke.

Antoinette M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Enkelreisiger

Perfekte oorslaap fasiliteit.

Die fasiliteit was presies wat ek nodig gehad het. Geen fieterjasies en tog baie gemaklik, skoon en netjies.

Aidene V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Aidene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay with a great breakfast.

Had a wonderful lighting storm which was beautiful.

Danielle B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay, wonderful large rooms in a historic house. Very clean and accommodating.

Very accommodating hosts.

Wilmien N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en netjies. Ou meubels baie besonders.

Ons is vriendelik ontvang en die dame was baie behulpsaam met andete en drankies.

Nina O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina O
Enkelreisiger

Netjiese, gerieflike en gemaklike oornagverblyf.

Sien sterre.

Lapidaria's terugvoer

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer Nina! Ons hoop om jou weer te sien in die toekoms. Voorspoedige Nuwejaar!

Lapidaria
Tony M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony M
Saam met vriende

Lieflike oornagverblyf deur die Klein-Karoo. Lieflike ou huis met bekoring en karakter.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely stop over on a road trip through the Little Karoo. Lovely old home with charm and character.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elmarie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Baie gerieflik en stil area. Skoon en netjies met baie vriendelike personeel. Het heerlike pizza bestel vir aandete.

Ek het gereis met twee klein honde en die bestuur was baie behulpsaam om hulle te akkommodeer. Ek kon ook gevriesde produkte in hulle vrieskas stoor wat baie gehelp het in die hitte van die somer. Sal definitief hulle aanbeveel en weer daar oorslaap.

Pieter P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Relaxing, beautiful and welcome stay.

We had such a good time. The rooms are large, beautifully done and thought out. The air-conditioning was a blessing during an incredibly hot day. Hosts were so helpful and efficient. If ever I need to stay in Willowmore, I would look no further than Lapidaria. So unbelievably worth it!

Hannelie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Die huis en kamers is pragtig en ruim. Ons het aandete vooraf versoek en het die heerlikste boerekos en malvapoeding gekry. Daar is genoem dat ons niks waardevol in ons motor moet los gedurende die aand nie, aangesien daar oral in die dorp ingebreek word hoofsaaklik om kos en waardevolle items te steel. Maar ons het glad nie enigsins onveilig gevoel nie. Ontbyt het ons by Kapoet Padstal geëet. Dit was so lekker dat ons met die terugkeer van ons vakansie weer daar geëet het. Kapoet se boerewors is ‘n wenner! Rona en Samantha, baie dankie vir julle gasvryheid. Hennie, baie dankie dat jy op al ons vrae reageer het. Ons sien julle definitief weer!

Marie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Enkelreisiger

Uitstekende oornagverblyf.

Netjies, waarde vir geld verblyf en baie gul ontvangs.

Danie N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N
Enkelreisiger

Wens ek het vroeër daar aangekom sodat ek meer van Lapidaria en Willowmore kon sien.

Ek het 'n baie goeie een-nag-verblyf in 'n uiters ruim en goed gemeubileerde kamer geniet. Die ontvangs was professioneel en vriendelik. Die huis self lyk interessant en so ook die ou meubels.

Hilton S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S
Saam met vriende

Very pleasant stay in a wonderful old house.

Very clean and pleasant B&B to stay in. Lovely gardens and pub. Bedrooms are enormous with modern bathrooms.

Annelie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Die vriendelike en gasvrye verwelkoming in die outydse styl, bly altyd 'n wenner vir 'n goeie ervaring.

Die spasie wat die verblyf bied, is 'n absolute wenner vir 'n groot gesin om te geniet. Die vriendelikheid en gasvryheid van die gasheer en sy vroutjie, maak 'n lang dag se reis die moeite werd.

Garth J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse ou Karoo huis met fantastiese hoë plafon kamers en 'n diep veranda.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Grand old Karoo home, with fantastic large high ceiling rooms and deep veranda.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amelia S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Gesin met tieners

Netjiese en pragtige gastehuis waar ons heerlik oorgeslaap het.

'n Lafenis in warm Karoo. Vriendelike mense. Ruim kamers met alles wat mens wil hê.

Jan-alwyn F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-alwyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, keller kos, vriendelike ontvangs.

Dit was 'n baie goeie ervaring gewees en sterk aan te beveel as oornag verblyf.

Tinus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon en gerieflik.

Dankie. Het lekker gekuier in my grootworddorp.

Ivan S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S
Saam met vriende

Ons verblyf was asemrowend lekker, mooi, vriendelik en perfek!

Heerlike ervaring by Lapidaria! Sien julle gou weer.

Juleen R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Juleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Booked for breakfast but breakfast was not served.

Got serial with some yogurt and long life milk. Milk was sour and more than a year past date on carton.

Elizabeth M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met vriende

Willowmore at its best!

We enjoyed our stay at Lapidaria. Friendly and welcoming staff. Great breakfast, very comfortable accommodation and everything one would need and more.

Adri D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Gesellig, soos jou eie huis.

Ons het heerlik gebly. Dit is net ysig koud en die "aircon" in ons kamer het nie gewerk nie. Daar was wel 'n warmkombers op ons bed. In die ander kamer was daar nie warmkomberse op die beddens nie. Daar was wel 2 in die kas, wat die gaste toe self op die beddens gesit het, maar geen een vir die derde bed nie. Dit is 'n pragtige huis en die binneversiering is ook baie mooi. Die gasvrou (Rona) was baie oulik en het ons sommer tuis laat voel. Ontbyt was baie lekker. Al wat gepla het, was dat daar nie diefwering is nie, en ons nie heeltemal so veilig gevoel het in die aand nie (veral nie nadat ons gehoor het dat daar net die vorige week in die huis ingebreek is nie). Ons sal weer daar gaan bly en sal dit ook aanbeveel vir ander mense.

Johan P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Ruim, netjiese en gerieflike kamers.

Die kamers is ruim, netjies en gerieflik. Vriendelik ontvang en ingelig oor wat die dorp bied.

Jacques R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Besigheidsreis

Plattelandse weelde met wêreldklas kliëntediens.

Genade, maar Joacobi en Hennie slaan die spyker raak hier by Lapidaria. Hulle het uit hul pad gegaan om rondom ons baie deurmekaar werkskedule te kom en ons op elke vlak te help. Dit was 'n verligting en plesier om elke aand vir 'n week by Lapidaria op te daag. Ons het ingekom saans tussen 18:00 en 23:00 en soggens vertrek tussen 5:00 en 7:30, geen probleem vir hulle. Top mense, top plek, top diens. Baie dankie Lapidaria!

Otto N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plattelandse atmosfeer.

Kamers skoon, netjies en ruim. Fantastiese groot stort. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker gesels.

Helen D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met vriende

Very comfortable and clean accommodation.

Thanks to the staff and owner for their friendly help and support. Very nice meals supplied to us. Our 3 dogs were also very happy to stay there.

Elize J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met tieners

Amazing.

Maklike, vriendelike plekkie, baie netjies en skoon.

Izak W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons was hartlik verwelkom en ook goed ingelig oor die gastehuis asook wat in en om Willowmore aangaan. Ons sal weer teruggaan met ander familielede.

Pieter A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lapidaria se mense, Hennie en Jacobu is beste!

Die kamers is skoon, netjies en ruim. Die gasvryheid is uitstekend en die stilte veroorsaak dat mens amper nie wil ry nie.

Kobus B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim huis en gasvry ontvang.

Baie lekker die aand daar oorgebly, as jy van Johannesburg kom en paranoïes is met sekuriteit, slaap onrusting met hek wat nie saans gesluit word nie met motor wat nie volledig afgepak word nie.

Susan K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met tieners

Heerlike rustige netjiese plek met aangename personeel en sal dit beslis aanbeveel.

Heerlike rustige netjiese plek wat smaakvol ingerig is en diens en personeel vriendelik en behulpsaam. Heerlike naweek wegbreek en plek om te ontspan.

Pieter C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamers en vriendelike mense.

'n Oorslaapplek met karakter. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer hier bly.

Meryl W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the comfortable, friendly stop-over accommodation.

We really appreciated having both a fan and air-con as it was summer. Also, being able to have supper there the evening we arrived after a long drive was great and then we could eat out in Willowmore on our second evening. Hennie and staff were very helpful and made us feel at home.

Juan J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm vriendelik en uitstekende waarde vir geld.

Rustige, netjiese kuierplek wat goeie waarde vir geld in die Karoo bied. Besoek hulle gerus.

Juanita M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker!

Sal beslis weer daar oorbly.

Marié V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Saam met vriende

Skoon, netjies en pragtige, outydse sjarme.

Personeel vriendelik en uiters behulpsaam. Kamers skoon en keurige dekor. Pragtige linne en gemaklike beddens. Eersteklas-verblyf!

Sonnia B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike eienaars.

Sien die sterre.

Shani W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasies.

Sien die sterre.

Geoff H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful hosts. Accommodation was first class.

Comfortable and clean. Large well furnished room. Adequate meals and helpful hosts.

Julia V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and quiet overnight stay.

The guest house was a pleasant surprise and situated in a quiet area with beautiful garden. The en suite room is spacious and clean with attention to detail: clean white towels, tea and coffee facilities and enough pillows. The bedside table lamps are very pretty, but unfortunately not functional for bedtime reading. The owner and staff are very friendly and helpful and allowed me to use the freezer and even brought a small fridge to the room for our exclusive use.

Kobus V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het net oorgeslaap. Kamers is pragtig, skoon en gemaklik. Ontbyt by die padstal was heerlik.

John V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige historische huis met een lieflyke gaste dame.

Urusla N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urusla N
Enkelreisiger

Uitstekend. Baie gasvry.

Ek sal dit by enigiemand aanbeveel. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Vriendelike diens en baie netjies.

Johan B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met vriende

Perfect location with friendly people!

Very friendly environment with people from the area. The house has been renovated to get that "Old World" feel with modern amenities. I can easily spend a few days there!

Johannes M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

Great hospitality. Tasty food. Will be back soon.

Karel K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel K

Oornag op reis deur die Karoo.

Vriendelike en gasvrye personeel. Gemaklike, baie goeie akkommodasie. Lekker en goed voorbereide aandete en ontbyt. Sal Lapidaria weer aandoen.

Gert T - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gasvry.

Absoluut gasvry en die kos was heerlik!

William C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier, verblyf en eet by lieflike gasvrye gasvrou en gastehuis.

Wat 'n heerlike verassing so op hierdie klein dorpie, Willowmore. Ons het ons aand se verblyf begin met heerlike ete, wonderlike nagrus En afgesluit met heerlike ontbyt.

Theo P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Enkelreisiger

Die beste!

Dit was beslis die beste wat ek nog ooit op 'n klein dorp gekry het en is eintlik beter as baie luukse hotelle in groot stede.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Wehmeyerstraat 3, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f146b6b0a103324a3457706b7b6b6b63386e7ab2f20fe89f9202f6475dd35a567ca886d88a080dd4abd6cbc683a3f86d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 R407 3 Wehmeyer Street 6445 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.296290058952 23.482415373016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!