Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapologa at Kruger

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Raesibe Granny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir Lapologa at Kruger
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Melanie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief nie bedrag wat ons betaal het werd nie.

Eers het ek te min betaal volgens hulle. Geen teelepels of glase in kamer nie. Nie kamer gekry wat ons geboek het nie. Yskas was nie eers ingeplug nie, was nie eers naby 'n plug nie, moes yskas self skuif naby 'n plug om hom aan te sit. TV se kabels was nie ingedraai nie, moes dit ook self doen. Swembadarea baie vuil met stompies en so rondom. Spinnerakke op vensterbank en handdoeke was stowwerig asof dit al lank daar lê. Bedliggie nie eers gloeilamp in nie. Algemene afwerking van kamer baie swak. Buiteligte so helder/gordyne dun sodat dit soos daglig gelyk het in kamer heel aand. Het darem moeite gedoen om vir ons lekker kospakkies te maak vir volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 9, Phalaborwa, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb209e22dd7a951a3ced09d0bb3870937965feb6a57bccf99d8609ba7bae5ac7ea3473757a60b46b0d82de8d1ab1242cbfdd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 9 Park Street Phalaborwa 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.956016 31.146013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem