Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LaPumba

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir LaPumba
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jessie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie V

Die huis is skoon en netjies. Baie diere gesien.

Baie lekker gekuier. Die huis is baie skoon en netjies. Die diere kom by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Jessie, dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf by Lapumba geniet.

LaPumba
Nicolaas D K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D K

Dis baie mooi en rustig. Lekker plek om te ontspan.

Baie skoon, netjiese en ruim huis. Alles wat jy nodig het. Ons het heerlik ontspan en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie Hester, bly jul het Lapumba geniet.

LaPumba
Beatrice W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en die huis is baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die huis het alles wat jy nodig het en was silwerskoon. Die eienaar het dadelik op boodskappe gereageer en was baie aangenaam. Die diere wat kom (kuier) het dit ekstra spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

LaPumba
Michael W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing weekend in the bush to recharge your soul batteries.

There are insufficient words to describe the relaxing and tranquil nature of this stay. If you want to really get away from it all and just get fresh air, peace and quiet then you have to stay here. The out of the way area is actually perfect to really disconnect from city living. Definitely worth the drive! Driving into the Leeupoort Vakansiedorp, we were greeted by zebra, buck, wildebeest, and warthogs roaming freely throughout the enclosure and felt a sense of calm before we even got to the unit. LaPumba itself was incredible - the unit is very spacious, clean, and will cater for your every need. There are so many thoughtful finishing touches throughout the unit to make your stay more comfortable. The mesh-screen doors that keep bugs out were very welcome. Everything the owners have done lends to a truly relaxing atmosphere where you can feel your soul rejoice as you commune with nature. We could not help ourselves but spend time with all the wildlife that would roam past the unit. We even found ourselves driving to nearby Koedoespoort to get more "Bokkos" animal feed to watch how the animals would be drawn to a tasty snack. The braai area and jacuzzi were immediately our favourite part of the house. Our biggest regret was that we only booked for the weekend and not the whole week! We hope to be back again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Michael,
Thanks for the outstanding review. So glad you enjoyed Lapumba. Looking forward to welcoming you again.
Regards,
Pieter

LaPumba
Ynona H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ynona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik was die moeite werd, baie dankie. Ons sal enige tyd weer kom kuier.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Ynona. Ek bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te verwelkom.

LaPumba
Hennie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Ja. Diens was baie goed! Ons het baie lekker gebly. Ons het die diere geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie, Karin. Baie bly julle het Lapumba geniet. Dankie vir die resensie.

LaPumba
Karin B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Wonderlike rustige kuiertjie.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Pragtige huis en goed toegerus. Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, bly julle het julle wegbreek by Lapumba geniet.

LaPumba
Daniel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Gesin met klein kinders

Puik verblyf. Dit was 'n heerlike en unieke wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Daniel,
Dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2024,
Pieter.

LaPumba
Hugo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Gesin met klein kinders

Was 'n fees saam my seuns.

Bakgat plekkie met alles wat nodig is, as jy wil ontspan en naby die natuur en wild wees, is die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Hugo
Baie dankie vir die resensie. Bly jul het Lapumba geniet. Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Tyron B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker gewees en sal weer gerus gaan.

LaPumba was 'n asemrowende plek, ek en my gesin het elke oomblik van dit geniet, dit was veilig en gerieflik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Tyron, baie dankie vir die resensie, bly julle het Lapumba geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Pieter

LaPumba
Hannes O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend.

Baie lekker gebly en ontspan. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Met die diere-interaksie is dit besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Johannes. Ons is bly dat jul Lapumba geniet het en sien uit om jul weer te verwelkom.

LaPumba
Jacques P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Enkelreisiger

Veilig, netjies en stil. Baie lekker by LaPumba gerus.

Wonderlik week gehad in LaPumba. Definitief 'n skoon en netjiese eenheid met alles wat jy sal nodig hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi JP, bly jy het jou verblyf geniet. Baie dankie vir die resensie.

LaPumba
Ryan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M
Saam met vriende

Incredible.

Accommodation is great! Very clean and has everything one would need, helpful staff and amazing wildlife. Definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Ryan, thank you so much for your excellent review. Looking forward to accommodate you again.
Pieter

LaPumba
Cornell E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek gewees, rustigheid vir die siel.

Presies wat 'n stads persoon nodig het. Dit was presies wat ek wou gehad het met 'n baie spesiale persoon. Die diere en rustigheid gee 'n mens kans om op 'n spesiale vlak goeie tye saam te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie Cornell
Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet

LaPumba
Rudi B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ongelooflike mooi plek en dekor, puik alles soos beloof en meer. Foto's vertel nie die volle prentjie nie, 'n moet-beleef ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie Rudi dit altyd lekker as gaste Lapumba geniet
Pieter

LaPumba
Ursula K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula K

Wonderful experience being so close to the animals, very calming.

We had a wonderful time. It is lovely to be so close to nature. Many of the game are very tame, and it is such a lovely experience to feed them by hand. Be forewarned, there is very little to no cellphone signal, so if you are not prepared to leave the outside world behind for the duration of your stay, this may not be the best option. Personally, it was so calming to disconnect and just be in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Ursula dankie vir resensie waardeer baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet
Sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba

LaPumba
Christelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Hierdie wegbreek het alle verwagtinge oortref!

'n Wegbreek van die besige stadslewe saam met my ouers. Die plekkie het baie mooi op die foto's gelyk, maar toe ons die deur oopmaak, was ons so verras. Dit is absoluut luuks, silwerskoon en baie smaakvol. Daar is alles wat mens kan nodig kry en selfs meer. Die uitkyk oor die bos was asemrowend en diere volop. Die nagapies en ekoringkies was 'n absolute hoogtepunt. Ons het ook 'n gereelde besoeker gekry, 'n meerkat wat ons Jannie genoem het, want hy was kort-kort daar. Baie mak en oulik. Dan natuurlik was die jacuzzi die kersie op die koek en natuurlik die luukse hoofslaapkamer met skuifdeure, stoep en pragtige uitsig oor die bos. Ek kan LaPumba baie sterk aanbeveel, dis 'n juweel in Leeupoort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Christelle, baie dankie vir die pragtige resensie. Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet.
Pieter

LaPumba
Frik B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

As jy regtig 'n "experience" soek en waarde vir geld wil hê, kan jy nie verkeerd gaan met LaPumba nie! Dit is skoon, die diens is vriendelik en dit bied definitief waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Frik
Baie dankie vir resensie.
Bly jul het LaPumba geniet.
Hoop om jul weer te verwelkom.
Groete,
Pieter

LaPumba
Roelene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike, rustige atmosfeer.

Ons het heerlik gekuier by La Pumba, die huis het als wat jy nodig het, die beddens heerlik sag en die Jacuzzi is 'n bonus. Kan La Pumba met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Roelene
Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet geniet.
Dankie vir uitstaande resensie.
Sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba.
Groete
Pieter

LaPumba
Tone M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tone M
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het en beskud.

Ons het ons kuier by LaPumba weereens baie geniet. Die eenheid is lekker geleë sodat mens nie op ander huise kyk nie. Dit is lekker dat dit omhein is en dat die kinders veilig binne kan speel. Die Jacuzzi was mooi skoon en werk goed. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Kommunikasie was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dat jul weer Lapumba gekies het vir jul wegbreek en dit geniet het.

LaPumba
Leonie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L
Gesin met klein kinders

Heerlik en behoorlik uitgerus.

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad. Ons het 2 klein kindertjies en die feit dat die erf agter afgespan is, was wonderlik. Die kinders het die so geniet om die diere te voer. Ons het heerlik rondgestap en in die veld gaan ry. Die huis was baie skoon en werklik goed toegerus. Die foto's op die website doen die huis nie "justice" nie. Dit was baie mooier en beter toegerus as wat die foto's en beskrywing laat klink het. As ons weer sou Leeupoort toe gaan, sal ons vir seker weer in Lapumba wil bly. Baie dankie, Pieter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Leonie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet, dankie vir uitstaande resensie.
Sien uit om jul weer te verwelkom
Pieter

LaPumba
Wentzel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wentzel V
Gesin met klein kinders

Rustig

Jacuzzi het nie warm gemaak nie wat teleurstellend was omdat dit die grootste trekpleister was en kinders teleurgesteld is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Jammer vir teleurstelling jy moes my dadelik laat weet het dan kon ek aandag gee.

LaPumba
Melissa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M
Gesin met tieners

Lieflike huisie in die bos. Sien uit om weer daar uit te span.

Netjiese, gerieflike huis en ten volle toegerus. Die beurtkrag het dit onmoontlik gemaak om die Jacuzzi te gebruik, maar dit was die minste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie bly jul het Lapumba geniet
Sien uit om jul weer te verwelkom
Pieter

LaPumba
Johan R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig, daar is als wat nodig is.

Ons was baie bly om al die reëls en hulp van eienaar af te gekry het en was net spyt ons kon nie langer bly nie, sal beslis in somer weer book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie bly jul het Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Ankea O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankea O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het verskriklik lekker gekuier. Die diere is taamlik mak, en daar kan kos vir hul gegooi word. Dit was heeltemal 'n ander belewenis gewees, en was baie rustig. Eienaars was ook altyd bereid gewees om te help. Sal weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir resensie Ankea, bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Jaco S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Fantastiese plek waar jy met natuur kan konnekteer. 'n Moet vir enige natuurliefheber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Jaco
So bly hul het jul wegbreek by Lapumba geniet
Dankie vir mooi resensie

LaPumba
Gary V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome ervaring en baie rustig.

Om die diere to voer was 'n awesome ervaring, om in die bed te lê en die nagapie dop te hou, het ons geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Gary, dankie vir uitstaande resensie bly jul het dit geniet sien uit om jul weer te verwelkom en dankie vir verwysing.

LaPumba
Ilze L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Saam met vriende

Heerlik rustig, die perfekte wegbreek om batterye te herlaai!

Die eenheid was baie goed toegerus. Ons het verskeie wildsoorte gesien en die jacuzzi en noodligte vir loadshedding was 'n welkome bonus. Sal LaPumba hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir terugvoer Ilze.
Bly jul het dit geniet.
Groete

LaPumba
Kowie E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kowie E
Saam met vriende

Dit was ons tweede besoek, steeds baie aangenaam, dankie.

Geweldige standreuk by die pottekas. Geen warm water in die jakoesie. Rede wat aanvoer was, was beurtkrag, maar water was deurentyd yskoud. Omdat dit koud en reënerig was, moes ons binneshuis bly met beperkende TV kanale. Beter pakket kan gekry word vir die prys wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie.
Ek gee aandag aan reuk in pottekas was nie bewus daarvan nie.
Jacuzzi was getoets voor en na verblyf en maak wel warm.
Tipe DStv pakket word genoem in die kwotasie.
Sal graag inligting wil kry oor swak diens
LaPumba strewe daarna om deurlopende hoë kwaliteit diens te lewer.

LaPumba
Leandi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring met diere en diens. Sal beslis weer gaan kuier.

Was ongelooflike lekker vakansie vir ons gesin. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir resensie bly jul het dit geniet sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba

LaPumba
Lizzie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, lieflike plek.

Veilig en mal oor uitleg van huis met diere wat kom kuier. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie bly julle het Lapumba geniet. Sien uit om julle weer te huisves. Pieter

LaPumba
Vanessa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met klein kinders

Uitgerus!

Die ligging van die huisie bied vir jou die beste wat die oord kan gee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Vanessa
Baie dankie vir resensie. Ons is so bly jul het jul verjaarsdag wegbreek by Lapumba geniet.

LaPumba
Japie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies rustig.

Baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Goeiedag Japie
Bly julle het Lapumba geniet. Dankie vir resensie en ons hoop om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Jannie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in die bos.

La Pumba is 'n great plek om te gaan vir 'n rustige tyd in die bos. Die huis het alles wat mens nodig het en die geriewe is skoon en mooi na gekyk. Pieter was altyd reg om 'n vraag te beantwoord en was baie aangenaam om mee te werk. Die wild wat kom draai is 'n baie groot positief en daar was die hele naweek diere wat teen die heining kom kuier het. Sal beslis terug wees by La Pumba.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Goeiedag Jannie
Baie dankie vir resensie.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Carmen B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut ongelooflik! Dankie vir jul awesome diens, Pieter en Charmaine. Julle sien ons beslis weer!

Mooiste landskap en ons kon so lekker met ons klein mensie gaan stap. Dit was heerlik! Ons wou nie huis toe gaan nie. Sal julle vir enige iemand aanbeveel! Dankie vir alles! In opsomming kan mens net in plein Afrikaans sê dit was blêrrie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir resensie bly jul het LaPumba geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom, dankie ook vir die mooi fotos.

LaPumba
Amanda Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y

Rustige kuier.

LaPumba het alles wat nodig is. Die groot stoep met die Jacuzzi wat definitief 'n wenner was vir my kinders en kleinseun. Die stoepie agter om oggendkoffie te geniet en die wild te sien. Sal LaPumba definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie bly jul het jul wegbreek by LaPumba geniet, dankie ook vir die resensie.

LaPumba
Eileen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier, alles wat jy benodig was beskikbaar veral in die kombuis.

Daar is ongelukkig te veel dekor, veral vir mense wat lang bly is daar nie genoeg pakplek tussen al die dekor nie. Waaiers het baie gehelp, maar indien daar lugversorger in die sit/eet/kombuis gedeelte aangebring kan word, veral gedurende Desembermaand, sal die verblyf nog beter wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie.

LaPumba
Minette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette V
Gesin met tieners

Nice quiet time away from the city.

LaPumba is a very nice place. Although the house is lovely, there are too many ornaments. It makes it feel cluttered. We had to put all the scatter cushions from the beds in the lounge, as there were just too many. It would also be nice to have the option to have someone clean the place, as we spent our last morning getting up at the crack of dawn to clean and pack. All and all we had a lovely time, and will certainly consider LaPumba again for a breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Minnette, dankie vir resensie. Bly julle het jul wegbreek geniet tenspyte van dekor wat jou nie geval.

LaPumba
Linda K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met vriende

Absoluut 'n pragtige plek. Heerlik gekuier en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Mooiste plek en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Linda, baie dankie vir uitstaande resensie. Bly julle het Lapumba geniet. Sien uit om julle weer te akkomodeer.

LaPumba
Theo P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek in die bosveld.

Die plek was baie netjies en het dit baie geniet. Vir seker waarde vir geld. Sal enige tyd LaPumba aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Theo, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

LaPumba
Fanus D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier - Sal beslis weer gaan.

Sal dit beslis aanbeveel as jy net wil wegbreek van die stad se gewoel, en net rustig wil ontspan. Baie wilde diere gesien. LaPumba was baie netjies en skoon, en sal beslis weer in die toekoms dit besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Sien uit om julle weer by Lapumba te verwelkom.

LaPumba
Mariet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, rustig, baie wild so na aan jou, silwerskoon en pragtig.

Ons wil net baie dankie sê. Ons het 1 dag minder gebly as wat bespreek was weens werksomstandighede. LaPumba is 'n rustige, silwerskoon verblyf. Ons het die rustigheid baie geniet en om die wilde diere te voer was 'n belewenis. Baie dankie aan almal wat so mooi verduidelik het en gehelp het veral oom Pieter baie dankie. Sal baie beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Mariet, dankie vir jou resensie. Baie bly julle het Lapumba geniet en sien uit om julle weer te verwelkom hopelik nie weer verkort nie. Groete, Pieter

LaPumba
Tanya B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome relaxing stay!

Having stayed at Leeupoort before in the more built-up area, I was very surprised to see the patios overlooking the bush and not someone's back wall. This was a very precious sight and site. I will definitely go again and more often!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Tanya, baie dankie vir jou resensie ek is baie bly julle het dit geniet. Ook dankie vir die fotos, on sien uit om julle sommer gou weer te verwelkom. Groete, Pieter

LaPumba
Jacques L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Peace and tranquility.

A beautiful place away from the crazy life style of city living, beautiful and tranquil in the natural environment with lots of encounters with wildlife throughout the day. Absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Jacques, thanks a million for the outstanding review.
Regards,
Pieter

LaPumba
Eurika E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika E
Saam met vriende

Vrek oulike plek!

Dit was definitief die moeite werd, sal met liefde weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Eurika
Baie dankie vir resensie. Baie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Pieter

LaPumba
Tone M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tone M
Saam met vriende

'n Heerlike ontspanningsnaweek!

Na 'n nagmerrie-ervaring by 'n ander vakansieplek was hierdie naweek een uit die hemel. Die eenheid is ingerig met alles wat mens moontlik mag nodig hê en ons het heerlik gekuier om die bomavuur. Vele diere het kom hallo sê maar danksy die keermuur was die kinders altyd veilig. 'n Bietjie meer skottelgoedseep en kussings vir die bomastoele sal aangename verbeterings wees, maar verder het ons geen klagtes nie! Lapumba was 'n fees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir uitstaande resensie
Sal verseker aandag gee aan punte genoem
Hoop om jul weer by Lapumba te verwelkom
Pieter

LaPumba
Natalie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Gesin met klein kinders

Awesome weekend getaway!

We had such a lovely stay at LaPumba - I would definitely recommend this place. The house was so clean and neat, and more than what we expected. Definitely value for money. We saw lots of animals - we were greeted by some Pumbaas when we arrived, but nyala, kudu and zebras also popped by for a visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Natalie,
Thank you for the review.
Hope to welcome you again at Lapumba.
Pieter.

LaPumba
Corne H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Sielsrus in die bos altyd lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Corne,

Bly jul het dit geniet hoop om jul weer te verwelkom.

Pieter

LaPumba
Jacques D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met vriende

Ongelooflike boservaring.

Baie goed ingerigte huis. Ongelukkig was ons daar tydens vlak 6-beurtkrag wat maak dat huis maar koud was, maar dit is nie die eienaar se skuld. Ongelukkig het die Jacuzzi nie warm geword, maar die eienaar het ons daarvoor vergoed. Baie diere gesien en die nagapies was awesome. Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Jacques
Dankie vir goeie resensie jammer oor jacuzzi, die loadshedding en load reduction het n elektoniese beheer kaart beskadig maar is nou herstel
Pieter

LaPumba
Monique J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Saam met vriende

Heerlik in die bos, en lekker ontspanne.

Was waarde vir geld. Baie lekker. Die diere was mooi om hulle so van naby af te sien en kon voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Monique
Dankie vir resensie bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet.
Pieter

LaPumba
Denise M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Gesin met tieners

It was so relaxing.

Wish we had booked longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Denise,
I'm so glad you enjoyed your stay.
Looking forward to welcoming you at LaPumba again.
Thank again for your booking.
Pieter

LaPumba
Andre B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en skoon woonhuis. Die huis is goed geleë met baie diere wat jou kom besoek en 'n wonderlike ervaring met jou deel.

Lekker rustige plek, mooi omgewing en mak diere. Regtig 'n wonderlike ervaring om met so baie wilde diere in aanraking te kom sonder om te gaan soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie Andrè, vir jou resensie. Ek is bly jul het jul wegbreek by Lapumba geniet. Ek sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Stienie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in Leeupoort soos altyd.

Hoewel dekor nie my smaak is nie, beveel ek graag die eiendom aan. Dit is skoon, netjies en goed toegerus. Die uisig op die bos 'n groot bonus met vele dierebesoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie vir resensie, ek waardeer dat jy Lapumba sal aanbeveel.
Sal graag meer wil weet oor veiligheid gradering sodat aandag daaraan gegee kan word.

LaPumba
Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike belewenis.

Rustig, privaat. Ideale wegkom-geleentheid. Die interaksie met die bokke, sebras, ens. was 'n groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Belinda,

Bly jul het Lapumba geniet dankie vir resensie

Pieter

LaPumba
Tiaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in die Bosveld.

Ek beveel hierdie woning aan vir enige iemand wat wil voel of hulle tuis is in die Bosveld. Die plek is uiters netjies en skoon, die beddens is baie gemaklik en die huis is baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Die warmwater-Jacuzzi en die mooi uitsig het vir seker ons naweek gemaak. Sien julle gou-gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Tiaan
Baie, baie dankie vir die uitsonderlike resensie. Ek waardeer dit opreg.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete
Pieter

LaPumba
Susanna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanna V

Very clean and neat. Will recommend this beautiful place for anybody's get away.

Animals roam freely which is wonderful and the drive trough the game reserve also seen a lot of animals. If you want to get away and have peace and quiet this will surely be the place to go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi dankie vir resensie hoop om jul weer te verwelkom by Lapumba.

LaPumba
Jennifer N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Gesin met klein kinders

Fantastic, one of my absolute favourites.

Such a lovely place, within the first 20 minutes, we saw zebras, kudu, warthogs and meerkats. The animals are on your door step! Jacuzzi is awesome with small kids!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Jennifer
Baie dankie vir uitstaande resensie sien uit om jul weer te verwelkom by Lapumba
Pieter

LaPumba
Heidi O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi O

Lekker plek om te ontspan en rus.

Die plekkie is baie mooi en netjies. Het die Jacuzzi en wilde diere baie geniet. Die administrasiefooi is bietjie baie veral as jy kyk na die paaie self in die dorpie wat nie onderhou word nie. Verstaan nie die administrasiefooi regtig nie, moet dit nie dalk in die prys ingewerk word nie? Maar behalwe vir dit was dit na baie lekker rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Heidi
Baie dankie vir terugvoer.
Die admin fooi gaan direk na dame wat hek registrasie doen en omsien na Lapumba soos huis skoonmaak en linne was, en sorg dat alles netjies en reg is vir gaste.
Wat padjies aanbetref, hier betaal eienaars 'n maandlikse fooi aan leeupoort forum waar permanente inwoners vrywillig instandhouding doen waar Thabazimbi stadsraad nalaat om dit te doen. Ongelukkig is, met die baie reen, sake bemoeilik om by te hou.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Werner V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Goed geleë. Sou beter gewees het as die skoonmaak fooi by die prys ingesluit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Hi Werner
Dankie vir terugvoer.
Die skoonmaak admin en registrasie fooi gaan direk aan dame wat omsien na Lapumba.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Linda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

Pragtige plek sal dit vir enige een aanbeveel. Baie netjies.

Ek was al by verskillende plekke in Leeupoort en LaPumba was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir resensie en uitsonderlike terugvoer sien uit om jul weer te verwelkom.

LaPumba
Riaan G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Gesin met klein kinders

Lekkerste vakansie!

Baie dankie vir die mooi, skoon verblyf by LaPumba! Dis nog mooier as op die foto's. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer by julle boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die uitsonderlike resensie, ek is bly jul het dit geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Corlia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Dit is die beste plek vir 'n goedkoop wegbreek.

Dit is baie rustig en kan dit vir enige iemand aanbeveel om tussen diere te ontspan. My niggies en ek het dit baie geniet. Die plek is skoon, netjies en goeie, vinnige diens word gelewer. My verwagtinge is oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir resensie.
Ek is bly jul het die wegbreek by Lapumba geniet sien uit om jul weer te verwelkom.
Pieter

LaPumba
Annetjie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie B
Saam met vriende

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Plek is pragtig Pieter het ons vinnig gehelp en daar is baie moeite in plek ingesit seker een van die mooiste, skoon plekke wat ek al besoek het! Sal enige tyd weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie Annetjie, altyd lekker om gaste te ontmoet.
Pieter

LaPumba
Trevor B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige plek, baie netjies, stil en so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie Trevor vir jou uitstaande resensie, sien uit om jul weer te verwelkom.

LaPumba
Michelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Puik waarde vir geld.

Skoon, netjiese verblyf. Baie goeie admin. Wonderlike omgewing. Puik vir ontspanning. Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie Michelle, vir die uitstaande resensie.
Ek waardeer dit opreg.
Pieter

LaPumba
Elbie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

LaPumba was baie gerieflik, modern en netjies. Ons het baie lekker gekuier, die rustigheid en diere geniet en die Jacuzzi was 'n bonus! Sal definitief weer wil gaan.

Dalk sal 'n reling by agterdeur en dektrappies dit geriefiker maak vir ou mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Sal verseker aandag gee aan kommentaar.

LaPumba
Lise G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lise G
Saam met vriende

Heerlik ontspan.

Ons het baie lekker gekuier, plekkie is baie goed toegerus. Ek het net 'n toonbankie/dresser in slaapkamers gemis waar 'n vrou haar hare kan blaas etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Dankie Lise, vir die resensie. Ek sal verseker aandag gee aan jou versoek.
Pieter

LaPumba
Roobert H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roobert H
Enkelreisiger

Very nice stay!

This is the best week I ever had. Everything was so perfect, from the booking until leaving. Very clean and comfortable. Not a thing to complaint about. We will definitely go back, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Thank you Robert for the review I'm glad you enjoyed your stay looking forward to welcoming you and your family again at Lapumba.

LaPumba
Jessica G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G
Gesin met tieners

Very cool.

Such an amazing experience. We are nature and animal lovers and this little gem tick all the right boxes. From friendly and accommodating hosts, to over eager wild animals who seems like they were thought some table manners. It was nice to wake up to them waiting right by our door in the morning and strolling along on our walks. The place were neat, clean and everyone in the area is so friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer en resensie waardeer sit opreg hoop ons sien jul gou weer by Lapumba.

LaPumba
Elsabe S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met vriende

Onbeskryflik lekker.

Baie mak diere, verskriklik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie sien uit om jul weer te akkommodeer.

LaPumba
Casper H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

'n Baie ongelooflike plek. Al wat teleurstellend was is hulle adverteer daar is DStv maar daar is net 4 kanale wat werk. SABC 1. 2 en 3 en dan eTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LaPumba se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en uitstekende gradering jammer oor DStv dit moet eintlik lees DStv(easyveiw) hoop ons sien jul weer by Lapumba.

LaPumba
Vanaf R1 240
R1 240 R827
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 240
R1 240 R827
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 240
R1 240 R827
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandroosstraat 59, Leeupoort Holiday Village, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb56a3c0069af818adac0436badcd256187656719f8c2a3c42df129d0c30e85c53a29a87337c3e2b78920ca946e2ed1fa90e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 240 nouVanaf R827 per nag, vir 6 mense 71 5 1 5 59 Aandroos Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.923063 27.632855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem