Nuweland Akkommodasie by Largo House | LekkeSlaap
+19

Largo House

21 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Largo House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vivian B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian B
Saam met vriende

Skoon, veilig, vriendelik.

Largo House is skoon en baie mooi. Pragtige area in Nuweland. Baie vriendelike diens. Dis die tweede keer dat ek daar bly en sal definitief weer daar bly.

Feroza F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroza F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Largo House was baie gerieflik.

Die gastehuis was baie netjies. En die eienaars is vriendelik en hoflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay at Largo House was very comfortable.

The guesthouse was very neat and tidy. And the owners are friendly and courteous.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marielle M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gasvryheid.

Bev en haar man was lekker gashere, so vriendelik. Baie nuttig met enige vrae wat ons gehad het. Groot en sentrale ligging, maklik om te ry per motor of te voet. Ek weet beslis waar om te bly wanneer ek weer in Kaapstad is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great hospitality.

Bev and her Husband were great hosts, so kind and friendly at times. Very helpful with any questions we had. Great and central location, easy to get around by car or by foot. I definitely know where to stay when I am in Cape Town again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sewes Alberts A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sewes Alberts A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry, skoon en rustig.

Largo House is 'n wonderlike hastehuis. Dit is rustig, stil en privaat. Die huis is in 'n ideale area geleë, perfek vir 'n klein breuk uit die stad.

Michelle P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful area, clean ans modern looking room, easy access and great hosts.

For a weekend getaway after spending the week at a five star hotel managing a conference this little getaway was a home away from home with great views and space to stay in. The hosts were friendly but not invasive of our privacy and had great insight in where to go and what to do. I will definitely go back.

Largo House's terugvoer

Thank you so much, Michelle. We enjoyed meeting you. Hope you enjoyed the rest of Sunday without too much traffic!

Largo House
Petra D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D
Enkelreisiger

Comfortable rooms, wonderful ambience, super helpful hosts.

The hosts went out of their way to make me feel welcome. The accommodation was spacious and included everything one could wish for. Highly recommend Largo House.

Denis A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you to the lovely hosts!

Nice stay, beautiful weather, shopping centre and nice restaurants within walking distance.

Vivian B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian B
Enkelreisiger

Fantastic stay.

Friendly service, clean, great view of the mountain, central yet quiet. Perfect place for stay. I will definitely recommend it and will also stay there again.

Largo House's terugvoer

Thanks, Vivian, hope to have you to stay again.
Alan and Bev

Largo House
Candice D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice D
Besigheidsreis

Gerieflik, netjies en gerieflik. Dankie.

Ons het 'n aangename verblyf by Largo House gehad. Die spasie is voldoende en hulle bied 'n heerlike selfhelp-ontbyt. Ons het dit geniet. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, neat and convenient. Thanks.

We had a pleasant stay at largo house. The space is sufficient and they provide a lovely self-service breakfast. We enjoyed it. Thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sara V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara V
Saam met vriende

Uitstekend!

Wat 'n plesier! Was regtig 'n verrassing. Vrugte, joghurt, muffins en en en.

Sandra F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig, warm en skoon plekkie.

Lieflike bed, heerlike muffins en vrugte wat jou inwag. Yskas het melk en jogurt in en op die rak is graankos, beskuit en 'n verskeidenheid koffie en tee. Ook die eerste selfsorg waar ek bly wat regte Sunlight Liquid het by die opwasbak. Altyd warm water in die stort met 'n lekker stewige stroom water. Ek sal beslis weer gaan.

Lindsay S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay S
Gesin met tieners

Great value and location.

Bev was a fantastic host, had the perfect blend of friendliness without being intrusive. It was a great place for me with two teenage kids.

Largo House's terugvoer

Thank you Lindsay. It was good meeting you, and your kids are lovely teenagers. I hope you go ahead with your room sometime and meet some interesting guests.
Regards,
Bev.

Largo House
Sav G - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sav G
Besigheidsreis

Convenient, friendly, safe and comfortable!

Bev insured I had all I needed and I felt extremely safe and comfortable as a businesswoman travelling on her own.

Largo House's terugvoer

Thank you Savnola.

Largo House
Willem B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Alles was reg. Baie netjies, skoon en aangenaam.

Alda B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

Friendly host, beautiful surroundings. Highly recommended.

Ronnie T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie T
Enkelreisiger

Baie gasvry en ongelooflik sentraal geleë.

Bev is baie gasvry en die ligging van die gastehuis is baie sentraal. Omgewing ook baie mooi en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Linus S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus S
Enkelreisiger

Silwerskoon, perfekte ligging!

Ek kan regtig Largo House aanbeveel! Dit is baie netjies en die vars kolwyntjies elke dag was 'n bonus! Minder as 5 minute se ry van Cavendish Square af. In 'n baie rustige straat en area. WiFi en volledige DSTV!

Largo House's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Linus.
Bev

Largo House
Werner K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Besigheidsreis

Best place in Newlands.

I enjoyed staying at Largo House. The area is just beautiful and safe. I would definitely stay here again when on business in Cape Town. The owners are friendly and caring to make sure everything was perfect.

Largo House's terugvoer

Thanks for your very flattering review Werner.
Regards,
Bev

Largo House
Margaret H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H
Enkelreisiger

Everything you could possibly want in tastefully decorated accommodation.

Location of Largo House is very convenient and quiet. All that one could require is provided in a very tastefully decorated room. I would certainly stay here again and recommend it.

Judy P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Vandat ons die deposito betaal het, het Bev in kontak met my gekom. Was baie lekker om daar te bly en sal enige tyd teruggaan. Ons is warm ontvang en ook tips gekry oor waar om te gaan rondrits.

Largo House's terugvoer

Dankie, ek is bly julle het ontspan.

Largo House
Colin P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, clean, comfortable accommodation.

Largo House is wonderfully situated in a quiet, beautiful area with a park and small river running adjacent to the property. The accommodation was amazing with a very neat and spotless flatlet providing everything anyone could need for a visit to the Cape. I would highly recommend this gem of a guesthouse to anyone and would definitely stay there in the future when visiting Cape Town. Our hosts were extremely friendly and went out of their way to make us feel at home without ever being obtrusive. A fantastic experience.

Largo House's terugvoer

Thank you so much for this very generous review, it is much appreciated. We hope to see you again.

Regards,
Bev Commerford

Largo House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Largo-weg 9 , Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YmQ4NGYyLThkMjItNGVhZi1hOTYyLTk0MTEwNWYzOWQxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 9 Largo Road Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.980481828254 18.455755139881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za