Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lasarus Ranches Rhenosterpoort

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Lasarus Ranches Rhenosterpoort
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Joey R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joey R
Gesin met tieners

Oornag kuiertjie.

Dis net 'n 2km grondpad in na die huis, dis 'n kort afstand, maar 'n gedeelte van die binne pad na die huis is met klippe & gebreekte stene gegooi om te keer dat die pad verspoel. Daar is egter 'n groot deel skerp klippe en natuurlik het ek 'n band verloor op my kar. Behalwe vir dit, kon ek met gemak die pad ry. 'n Klein voertuig sal dalk wel sukkel, veral met die baie walle op die pad. Die een toilet lek verskriklik en ons moes die vloer kort-kort droog vee. Ongelooflik baie spinnekoppe binne die huis. Die muurprop in die een kamer werk glad nie. Ons is self op 'n wildplaas en die rustigheid was dus heerlik, maar die huis is baie oud en die meubels daarvan ook. Dit is eintlik 'n tipiese jagtershuis waar manne dalk nie sal omgee of daar 'n eierspaan in die kombuis is of nie. Ek dink nie werklik die huis is R4900 per dag werd nie. Dis wel 'n pragtige plek en baie rustig, maar vir R4900 per dag sou mens so 'n tikkie meer verwag het. Kan dalk belê in 'n waaier of 2 vir die huis en dalk ook 'n hekafstandbeheerkontrole vir as jy wil in en uit sodat jy nie elke keer hoef te bel sodat iemand die hek moet oopmaak nie. was wel baie hulpvaardig en behalwe vir die feite bo, het ons heerlik oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 200
R4 200 R3 360
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 360
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R4 200 R3 360
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Renosterpoort-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb819196c741533a9a7b929fa7bf54d8df738f4a71d82dfd9dc6530b87f6979ef7cebd606d4d892a8fd8671144a36e9e7031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 360 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Off the R101 Renosterpoort Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.733191358063 28.372412034717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem