Chelsea Bewarea Akkommodasie by L'auberge Country Hideaway | LekkeSlaap
+178

L'auberge Country Hideaway

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg, Plot 311, Chelsea, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

L'auberge Country Hideaway is 'n B&B in Port Elizabeth in familiebesit. Die 3 privaat kamers word deur 'n inheemse woud omring en daar is ook 'n nuwe selfsorg-eenheid.

Gaste kan langs die vreedsame dammetjie ontspan of van die gemeenskaplike lapa gebruik maak waar ontbyt bedien word. Vir middag- en aandete kan gaste van die braaigeriewe, kombuis, eetarea, leefarea en groot dek gebruik maak.

Verblyf word gebied in 3 afgeleë kamers tussen lowerryke bome. Dié bome is ook die tuiste van verskeie voëls. Elke kamer spog met 'n privaat dek en beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n leefarea. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n TV met DStv, en luukse linne en handdoeke.

L'auberge Country Hideaway het ook 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n groot leefarea en 'n kombuisie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir L'auberge Country Hideaway
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Old Seaview-weg, Plot 311, Chelsea, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink L'auberge Country Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg, Plot 311, Chelsea, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNWRjYTQyLWU1YzYtNDU2NS05M2IyLTYxY2M3ZmIyNmNiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 311 Old Seaview Road Chelsea 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.005532 25.447965
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za