+65
Gastehuis in Clarens

Lavender & Rust

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Walter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlike diens en uitsig! Selfsorg stoepkamer was gerieflik ingerig, baie netjies en daar is aandag gegee aan die fynste detail om verblyf gerieflik te maak. Aparte ingang het privaatheid vir seker en toegang tot die Clarens staproetes is direk vanuit die pragtige tuin. Ons gasvrou was baie behulpsaam, vriendelik en haar aandag aan diens kom uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beautiful clean home, with incredible views and friendly hosts. Lavender & Rust is the only place to stay in Clarens. From the clean and central accommodation with 360-degree views and impeccably gracious hosts, I cannot recommend it highly enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

1 word - exceptional. What an amazing stay. We were greeted with smiles and made to feel like we are family. Very clean, very comfortable. Love, love, love this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Heerlike, sakpas-verblyf! Ek sal Lavender & Rust beslis aanbeveel! Annelie het 'n besondere oog vir detail, en laat 'n mens sommer vinnig baie welkom voel. Die kamer was skoon, netjies en gevul met alles wat ek moontlik sou kon nodig hê - 'n waaier, ketel, bar fridge, elektriese kombers en 'n verskeidenheid koffie/tee en melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vyfster gehalte. Ongelooflike mooi plek, met asemrowende uitsig. Uiters netjies en skoon met wonderlike gasheer/vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Slice of paradise. We had a wonderful weekend. The views are incredible. It's a short drive from the main town. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjies, skoon en aan te beveel. Baie mooi praktiese plek. Uiters netjies en skoon. Baie goed toegerus met geen tekortkominge nie. Pragtige uitsig op die berge. Selfs die tuin is netjies en goed versorg. Die eetplekke in die dorp is op 'n baie goeie standaard. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome. Heerlik gebly. Gasvryheid en baie mooi uitsig. Naby staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Heeeeeerlik!!! Lavender and Rust – Clarens. ’n Ware juweel in die hart van die prentjiemooi Clarens. Die uitsigte is eenvoudig asemrowend – elke oggend en selfs die maanopkoms voel soos ’n lewende poskaart. Die verblyf is smaakvol ingerig, rustig en perfek geïntegreer met die omliggende natuur, wat ’n onmiddellike gevoel van kalmte skep. Die gashere is uiters vriendelik, gasvry en altyd behulpsaam, en laat ’n mens sommer van die eerste oomblik af tuis voel. Dit is die ideale plek om asem te skep, werklik te ontspan en jou siel te laat rus. Ons sal beslis weer terugkeer en kan Lavender and Rust met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianza F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Idilies en rustig. Dit was absoluut bo verwagting 'n plek waar ons kon rus, kuier en die natuur kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

766 Ridge Crescent, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8123ee215d6d5d68f99192019289cf782e7e5dc01049136cf63b78ff02f086dcfd938add91d135938d9b71d236eae3f47777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 766 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521465674251 28.411826961265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang