Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Garden Cottage and Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Lavender Garden Cottage and Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker en rustig.

Bly altyd lekker daar. Bed, kussings en duvet baie snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Garden Cottage and Lodge se terugvoer

Dit is altyd lekker om Danita en haar familie te huisves. Hulle is 'n stil, netjiese familie wat ons eiendom respekteer soos hul eie.

Lavender Garden Cottage and Lodge
Eloise M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise M
Gesin met tieners

Friendly, hospitable, pet-friendly, and relaxing.

We felt welcomed from the start. Our whole family slept well in comfortable and warm beds. Unfortunately, the weather did not allow us to swim. Thank you so much for babysitting our Yorkie while we were out all day. Lots of love from the Moolmans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danita V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

We always enjoy our stay at Lavender Garden Cottage and Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lance S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable bed, pleasant surroundings, fit for purpose but a longer stay of 3 - 4 days might be a bit trying.

Access to the room is inconvenient. Parking is limited. Coffee/tea and rusks/biscuits are advertised as part of the service. On arrival, there was 1 rusk and 5 biscuits. These were eaten between the two of us and not replenished. I m not hard up for a few rusks - it just speaks to the level of attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danae C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danae C
Saam met vriende

Extremely high-end accommodations.

We had a fabulous stay and actually wished we could have stayed for more than one night. Immaculately clean, perfectly apportioned, great hosts, great location – no complaints at all. Thanks so much for the hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik snoesig, warm ontvangs en groet, netjies en aangenaam!

Die perseel en sy mense stel belang in kliëntediens en doen alles om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke G
Saam met vriende

Was oukei plek kort baie aandag.

Plek is oukeo gewees, ontvangs was vriendelik en dit is ook al waneer ons hulle gesien het. Laai is nie baie skoon nie. Kon biektje meer moeite gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Baie goeie waarde vir geld!

Ons sal beslis eerste by Lavender Garden Cottage and Lodge aanklop vir toekomstige besoeke aan PE. Netjies, gerieflik, veilig en goed geleë naby hoofroetes, eetplekke en winkels. Ons is vriendelik ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lavender Garden Cottage and Lodge se terugvoer

Dankie Wimpie, en ook vir die vetplantjie wat julle vir ons gelos het, dit is pragtig.

Lavender Garden Cottage and Lodge
Amore S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore S

Gerieflik.

Wonderlik ontvang. Als netjies uiteen gesit en op hulle plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, waarde vir geld verblyf.

Baie lekker gekuier. Gemaklik, goed toegerus, veilig en pragtige tuin om in te kuier. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was aangenaam en die eienaars was behulpsaam.

Ons het met ons klein min pincher gereis en sy was veilig geakkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is vriendelik ontvang deur Ronel.

Die lodge is nie naby die parkeerplek nie en kan 'n probleem wees vir iemand wat sukkel om te loop. Daar is ook geen DStv nie en die plek kort regtig bietjie aandag, maar ons het heerlik geslaap op die bed. Ek loop baie moeilik en my man se sig is ook baie swak so ons het nogal gesukkel om die entjie na die lodge te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly. Vriendelik en het privaatheid gehad. Veilige parkering en naby eetplekkies en paar winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Puik!

Regtig 'n puik plek, baie goed geleë en top gasvryheid (ook vir ons Border Collie!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Besigheidsreis

Great stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs en behulpsaam baie oulike plek.

Baie lekker plek, positiewe dat ons hondjies welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shevonia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevonia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The location was good and the people were friendly and accommodating. We were in the last cottage so we had our own privacy. And there was everything you needed for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llevona M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llevona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was very nice and relaxing.

The owners are very nice and helpful. It is my second booking at the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek verkies geen ander plek as Lavender Garden Cottage and Lodge nie.

Netjies, genoeg spasie en jy het jou privaatheid en alles en meer wat 'n mens benodig, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise waar ons tuisgegaan het.

Baie sentraal, naby alles en baie maklik om daar te kom. Alles werk in die eenheid en die toebehore van hoogstaande gehalte, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy , Comfortable , Affordable

Baie netjies ingerig , ruim en gemaklik . Sakpas en baie sentraal geleë .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was well prepared, with a warm welcome and the arrangements was outstanding. Recommend it any given day.

We were given privacy and no restrictions to hamper our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Octavia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia S
Saam met vriende

Amazing!

Dit was nice ek het dit baie geniet. bai dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en volledig toegerus.

Lekker ruim cottage met alles wat jy nodig het. Veilige parkering. Vriendelike gasheer. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelise V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, veilig, gerieflik, waarde vir geld.

Alles wat ons nodig gehad het - privaat, veilig, gerieflik, waarde vir geld. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz R
Gesin met klein kinders

Flippen awesome.

Baie lekker plek. Goeie ligging. Skoon en netjies. Die eienaars is amazing mense. Love hulle! Sal enige tyd weer daar gaan bly. Die driebeenkat en stom hond bestaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannette D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in stil omgewing.

Pragtige ruim blyplek met DStv in stil omgewing. Baie goeie waarde vir die prys per nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n wonderlik ervaring. Groot, ruim chalet. Alles wat jy benodig vir ontspan na lang rit. WiFi om te gebruik. Die prys was fantasties. Ek vertel vir almal van hierdie juweel wat ek ontdek het. Omdat my kinders oorsee woon reis ek dikwels na Port Elizabeth vir Visas. Lavender Cottages gaan my beslis weer sien. Die chalet ruik fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, ruim met al die fasiliteite wat jy mag nodig hê.

Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang. Bespreking was 'n droom en baie maklik om te maak. Veilige parkeerplek. Volle DStv en 'n baie ruim plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nareigh-dene T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nareigh-dene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a nice place, too many rules.

We had guests, but it was a problem after we phoned and asked if guests are welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n lekker plek, te veel reëls.

Ons het gaste gehad, maar dit was 'n probleem nadat ons gebel en gevra het of gaste welkom is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en niks kort gekom nie.

Baie aangenaam en gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eureka O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka O
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an awesome place. Clean and has absolutely everything needed to make your stay comfortable. Super friendly hosts.

We stayed over only one night, but now wish we had booked a little longer. Central and close to everything. The cottage is tastefully furnished with everything needed to make your stay comfortable. Super clean and neat. Will definitely go back and stay longer. Safe and secure parking as well. Owners are really nice people and made us feel totally at home, thank you for the experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mazel Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazel Z
Gesin met klein kinders

Kort gekuier, maar lekker, het alles wat ons nodig gehad het.

Baie goed ingerig en voorsien vir alle omstandighede. Moeite gedoen met fynere detail. Het heerlik gebly was ongelukkig net een aand en sal weer vir langer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian H
Gesin met tieners

Ongelooflike waarde vir geld.

Baie vriendelike gasvrou en die plek is baie oulik ingerig. Die blyplek is naby al die nodige winkels en restaurante geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llevona M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llevona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies en die eienaars is baie behulpsaam.

Baie netjies en veilig. Sal beslis weer gaan. Sal dit net waardeer as die televisie die normale kanale ook kan speel soos SABC 1 tot 3 en eTV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina P
Gesin met tieners

Wonderful, safe cottage.

Close to hospital, mall, restaurants etc. Owner very friendly and helpful. Definitely goes the extra mile. Thank you for all the assistance. Will definitely be booking again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, veilige kothuis.

Naby hospitaal, winkelsentrum, restaurante ens. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis die ekstra myl. Dankie vir al die hulp. Sal beslis weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige, veilige en skoon verblyf.

Ons was vriendelik ontvang en die plekkie was lieflik skoon en netjies. Als wat ons sou nodig hê was daar. Ons het super lekker gekuier. Rustig met veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen W
Enkelreisiger

A winning combination of comfort, privacy and security.

I have just returned from my third stay at Lavender Garden Cottage. It is the perfect little cottage with everything one needs ─ from a comfy bed with good linen to a well-equipped kitchenette and a great shower. Best, however, is the quiet and private setting. Like your own little house; especially with two well-trained pets stopping to say hello. The hosts are helpful, but unobtrusive. Lots of restaurants and coffee shops in the vicinity. They will see me again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, veilig, baie lekker atmosfeer.

Baie dankie vir gasvryheid, ons en ons worshond het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemarie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie L
Saam met vriende

Very happy with the accommodation, especially for the dogs with own private little garden.

Would like to use the accommodation next year when we come to the dog shows as it was only a few minutes from the venue. We heard no noise from the traffic and it was very secure with the electric fence. What was very nice is that we had a full size fridge and a proper stove and microwave.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gelukkig met die akkommodasie, veral vir die honde met eie privaat klein tuin.

Wil graag volgende jaar die akkommodasie gebruik wanneer ons na die honde-vertonings toe kom, want dit was net 'n paar minute van die plek af. Ons het geen geluid van die verkeer gehoor nie en dit was baie veilig met die elektriese heining. Wat baie lekker was, was dat ons 'n volgrootte yskas en 'n behoorlike stoof en mikrogolf gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en alles wat jy nodig het.

Baie vriendelik ontvang, baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Ek sal baie vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

We enjoyed our stay at Lavender Cottage. Our hosts, Ronel and Ian, we very welcoming and helpful. The accommodation had good security and was private and quiet. Cottage very comfortable and spotless. Would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margueritte A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margueritte A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Perfect for our needs.

What a perfect find. Was in PE for medical procedure. Our hosts had a perfect write up on area, recommended restaurants an shopping. Will be back and have recommended to friends in our village as we all travel to PE periodically.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi C
Gesin met klein kinders

Daar nie 'n beter woord as perfek nie.

Heerlik gebly, skoon, netjies, alles wat jy nodig het, veilige parkering, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia F
Saam met vriende

Dit was rustig netjies en skoon.

Die verblyf was regtig goed gewees. Alles was skoon en netjies, nes die foto's dit beskryf het. Ons was vriendelik ontvang. Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf en vriendelike diens.

Ons het die naweek van die 18de Augustus by die Lavender Garden Cottage in Port Elizabeth gebly. Ek kan regtig die gastehuis aanbeveel vir enige iemand op soek na goeie waarde vir geld. Ek was regtig uit die veld geslaan met hoe goed die verblyf ingerig is. Ons het heerlik gekuier en sal definitief as ons weer in die baai oorbly daar inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N

Baie vriendelike gasvrou. Baie moeite gedoen om my ma van 90 jaar te akkommodeer.

Baie lekker gebly. Baie klein ekstras soos sjokolade, bak met vrugte, verwarmer wat reeds aangeskakel was, regte donsduvets. Parkeerplek is net 'n bietjie klein en moeilik om in en uit te beweeg, veral met groter voertuig. Verder is alles in orde en ek het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 19, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00462e7a0e9c944a764c305b9e82d83608fbf0d89cfe534e9a6e88783eb2e2bbc12c40b0634eca7a7d82c0313ba2af749075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 19 Water Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.973697832869 25.592503965607