Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 152
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Dabie O - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf en lekker kuier saam lekker mense.
Louise S - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige skoon plek. Sal dit aanbeveel.
Dave & Elmarie M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek.
Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Best stay over place in Vryburg.
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oorslaap na ons eind bestemming.
Earl M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great overnight stay.
Lavender Lodge se terugvoer
Thanks, we really appreciate your feedback.
Linda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis wow! Baie stylvol en 'n lus vir die oog. Ontbyt die beste ooit.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Dre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid en baie netjiese kamer.
Warren H - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome, great value for money, excellent patrons.
Tertia P - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en diens.
Marianne B - Feb 2024
Algehele gradering
Welkome en hartlike ontvangs, keurig netjies en 'n heerlikste ontbyt!
Liesel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, groot verskeidenheid opsies vir ontbyt.
Karman W - Jan 2024
Algehele gradering
Elsa (the host) is extremely helpful.
Berdine P - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was reg gewees, ontbyt was baie lekker gewees.
Willie N - Jan 2024
Algehele gradering
Die perfekte oornag bestemming op die N14. Veilig, goed toegerus, baie netjies!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie julle. Was heerlik om julle te ontmoet. Lekker gesellig!
Grant R - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money.
Stefanie W - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Edmund D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik eienaars, skoon, netjies en veilig.
Frans J. V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies. Het lekker gerus.
Sharmane M - Okt 2023
Algehele gradering
Uit die boeke! Sien sterre!
Lees meerChantelle H - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige akkommodasie.
Dries K - Sep 2023
Algehele gradering
Die moeitewerd.
Petra B - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek. Ontbyt is van die beste.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul kuier. Waardeer jul terugvoer. Beteken vir ons baie.
Corrie & Elsa
Harry L - Aug 2023
Algehele gradering
Alles was 100% by hierdie gastehuis.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Waardeer jou terugvoer
Cobus S - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Ben B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Elize E - Jun 2023
Algehele gradering
Dis soos huis vanaf jou huis. 'n Heerlike plek om oor te staan.
Lavender Lodge se terugvoer
Ai Elize, dit laat my hart sommer warm klop om te hoor gaste waardeer jou moeite.
Eintlik is dit nie moeite nie, maar 'n voorreg vir ons. Kom kuier gerus weer!
Corrie & Elsa
Bertus R - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Eienaar het selfs sy voertuig vir ons geleen om mee dorp toe te gaan aangesien ons self karavane gesleep het.
Elsa M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, soos altyd.
Herman V - Mei 2023
Algehele gradering
Puik en niks om oor te kla nie.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Herman. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Casper K - Mei 2023
Algehele gradering
Die beste gastehuis in Vryburg.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Casper. Julle is meer as welkom
Lillian H - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë en veilig.
Elma C - Apr 2023
Algehele gradering
Mooiste, veiligste, skoonste, vriendelikste akkommodasie. Altyd die geld en tyd werd.
Lavender Lodge se terugvoer
Ai Elma, jy maak my hart lekker klop!! Jy is altyd welkom! Dit is dankbare mense/gaste soos jy wat hierdie werk die moeite werd maak.
Deon O - Apr 2023
Algehele gradering
Sal defnitief weer by Lavender oornag.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Kom kuier gerus weer.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met alles.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en ontspannend.
Sonet D - Apr 2023
Algehele gradering
Het slegs oornag.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Sanet. Julle is altyd welkom.
Lorraine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike skoon netjies, veilig.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Lorraine. Ons waardeer positiewe terugvoering. Gee ons moed om nog harder te probeer.
Victor H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese vyfster-paradys.
Lees meerLavender Lodge se terugvoer
Baie dankie Victor. Ons waardeer jou terugvoering. Kom kuier gerus weer.
Johann M - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op die hoogste vlak.
Lavender Lodge se terugvoer
Hi Johann, altyd lekker om gawe mense te ontmoet. Sterkte vir julle.
Ted A - Jan 2023
Algehele gradering
A first class establishment.
Lavender Lodge se terugvoer
Thank you Ted, it was really nice having you here. Come visit us again.
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjiese, rustige pitstop met baie lekker ontbyt.
Lavender Lodge se terugvoer
Hi Michelle, dankie vir jou terugvoering. Dit was regtig heerlik om julle hier te ontvang. Groete
Cindy J - Des 2022
Algehele gradering
Oornag van Kaap baie oulik.
Ellena M - Des 2022
Algehele gradering
Ons het oornag op Vryburg, halfpad tussen JHB en Upington.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Altyd heerlik en maklik om vriendelike gaste te ontvang.
Wag vir jul volgende kuier.
Annelize V - Des 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon en veilig.
Spike E - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was die beste oornag gedurende ons vakansie.
Pieter M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en ons het lekker saam gekuier onder die groot lapa.
Nicho V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, ingerig, ontvangs was vriendelik en behulpsaam!
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Sulke woorde maak alles die moeite werd.
Lavender
Alwyn L - Sep 2022
Algehele gradering
Goed geleë tussen Kakamas en Pretoria.
Lorraine B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies. Dankie.
Martha B - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike omgee-mense.
Martha B - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, wat 'n juweel. Elsa en Corrie was so gasvry.
Elna T - Jul 2022
Algehele gradering
'n Ideale plek om te oornag op pad huis toe.
Cynthia H - Apr 2022
Algehele gradering
'n Lafenis na die lang pad. So mooi en gerieflik!
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Beste verblyf ooit.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Baie pret gehad!
Philippa H - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly and helpful hosts.
Lavender Lodge se terugvoer
We are very sorry about your experience. Sometimes there are situations that are difficult to control despite your best efforts.
David N - Mrt 2022
Algehele gradering
Neat, clean and convenient with a good breakfast.
Lavender Lodge se terugvoer
Thanks for visiting us. Looking forward to your next visit
Suria H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning. Altyd heerlik om nuwe gaste te ontvang!
Pieter D - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens. Gerieflike verblyf.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning.
Esther S - Feb 2022
Algehele gradering
Puik!
Cindy G - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Waarde vir geld.
Riana D - Jan 2022
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Anna-marie V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier in 'n veilige en ontspanne omgewing.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul kuier. Kom kuier gerus weer.
Elma C - Jan 2022
Algehele gradering
Beste en vriendelikste oornag ervaring.
Lavender Lodge se terugvoer
Ek is baie bly dat jul dit geniet het. Kom kuier gerus weer.
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie, bly julle was hier. Kom gerus weer.
Hennie M - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek met vriendelike mense.
Lees meerMonica W - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Jaco P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Lavender Lodge se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom gerus weer!
Derek T - Des 2021
Algehele gradering
Great overnight venue!
Lavender Lodge se terugvoer
Was nice meeting you. Yes, we can write a book about "Incidents at a Lodge"
Come and visit us again.
Denese L - Des 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Leon J - Nov 2021
Algehele gradering
Lavender Lodge was regtig 'n pragtige plekkie wat goed onderhou word en die personeel is baie gaaf en professioneel
Gavin J - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant and friendly host. Very relaxing.
Wesi C - Okt 2021
Algehele gradering
Great experience.
Trish B - Sep 2021
Algehele gradering
Very relaxing after a very long drive.
Lavender Lodge se terugvoer
Thanks.
Love to have you visit us again.
Maritz M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie skoon en netjiese akkommodasie met alle fasiliteite en goeie ontbyt.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning.
Kom kuier gerus weer.
Altyd heerlik om gaste te ontvang.
Edmund D - Jul 2021
Algehele gradering
Wow!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit baie.
Frans J - Jun 2021
Algehele gradering
Well appointed for an overnight stay.
Mario T - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend, waarde vir geld.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer en ondersteuning. Waardeer!
Nic M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike oornagslaapplek tussen die Kgalagadi en Pretoria.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir julle kuier. Altyd lekker om gaste te ontvang
Rebecca D - Apr 2021
Algehele gradering
A great stopover on the way to the Northern Cape.
Lavender Lodge se terugvoer
Thanks Rebecca. It was really nice having you here.
Rebecca D - Apr 2021
Algehele gradering
A lovely stay with even lovelier hosts!
Este M - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Este, dit is altyd lekker om gaste te ontvang. Dis ons hartsplek hierdie.
Alwyn L - Feb 2021
Algehele gradering
Soos ‘n oase.
Genevieve N - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Louise S - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid. Beautiful plek. Skoon en netjies.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Altyd 'n plesier vir ons.
Verette J - Des 2020
Algehele gradering
Netjies. Goed toegerus. Veilig.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Fanie D - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, dis die tweede keer dat ek daar oornag.
Adele M - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies, ontbyt was baie lekker en gastehuis baie veilig.
Johannes S - Nov 2020
Algehele gradering
Vinnige en fantastiese diens.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie. Waardeer die terugvoer.
Johannes S - Nov 2020
Algehele gradering
When you stay at the best, why still try the rest?
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Jp S - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Francois G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon , modern, goed gelee en baie vriendelike personeel. Baie dankie.
Lavender Lodge se terugvoer
Altyd heerlik om mense soos julle te ontvang.
Cassie K - Sep 2020
Algehele gradering
We were thoroughly impressed
Lavender Lodge se terugvoer
Thanks. It was really nice having you here.
Niel V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, hulpvaardig netjies & skoon
Venetia S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Hendrik L - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Michelle V - Mrt 2020
Algehele gradering
Very welcome.
Burquip I - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, goed geslaap en baie lekker ontbyt.
Marietjie V - Feb 2020
Algehele gradering
Stunning plek. Ongelooflik vriendelik. Ontbyt was heerlik.
Leana T - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met heerlike onbyt!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning. Waardeer dit baie.
Louis G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie netjies.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul kuier. Waardeer die terugvoer. Altyd lekker om gawe mense te ontvang.
Edwin D - Des 2019
Algehele gradering
'n Welkome lushof op ons lang reis terug vanaf die Weskus.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul oornag. Ek is bly julle was hier. Kom kuier gerus weer.
Alfred S - Des 2019
Algehele gradering
I wish all b&b's can upgrade their standards to that of Lavender lodge.
Lavender Lodge se terugvoer
Thanks for visiting us. Was very nice meeting you.
Jaco P - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi omgewing, die ontbyt was heerlik.
Estelle T - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Carolina L - Des 2019
Algehele gradering
'n Baie rustige ervaring! Sal beslis weer kom!
Shani V - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelikste gasvrou, pragtige gastehuis, heerlike ontbyt!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Shani. Kom kuier gerus weer.
Anri V - Nov 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf in Vryburg.
Lavender Lodge se terugvoer
Goeie dag Nardus,
Dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer
Danie N - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie
Kom kuier gerus weer. Altyd heerlik om mense te ontvang
Elaine B - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie, Elaine. Dit was heerlik om julle hier te ontvang
Kom kuier gerus weer.
Elsabe O - Aug 2019
Algehele gradering
Stylvol, netjies en gasvry en die heerlikste ontbyt!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Altyd lekker om julle hier te ontvang
Histia O - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Onthou ons is net hier as julle ons nodig het.
Retha D - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie, Bly julle het kom kuier.
Annaliza E - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Annelie C - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en huislik.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Annelie,
Jy is altyd welkom en dit is 'n voorreg om jou hier te ontvang.
Sophie G - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Sophie. Altyd 'n voorreg en plesier om gaste soos julle te huisves.
Sanet M - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring en is baie vriendelik ontvang. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Sien julle weer.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang.
André V - Mei 2019
Algehele gradering
Gevoel soos 'n koninklike.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie, waardeer jou terugvoer. Kom kuier gerus weer
Henriette B - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvryheid, hulpvaardig en vriendelike mense en so skoon en netjies.
Lavender Lodge se terugvoer
Dit is altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang.
Ons het heerlik saam met julle gekuier.
Corrie & Elsa
Johan B - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Julle is puik gaste. Kom kuier gerus weer.
Louisa B - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir julle lekker gaste
Helene V - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie Helene,
Dit was heerlik om julle hier te ontvang
Groete
Essie E - Des 2018
Algehele gradering
Sulke gasvryheid en heerlike ontbyt lanklaas beleef.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir die kuier. Ons het julle en die kinders baie geniet
Jodean P - Okt 2018
Algehele gradering
Great verblyf, vriendelike diens, uitstekende ontbyt.
Lees meerLavender Lodge se terugvoer
Dankie vir julle. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Louis B - Sep 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang, kamer was baie netjies en skoon.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jul terugvoer.
Lavender Lodge
Frans M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker - alles netjies skoon.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Ella G - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning.
Johan R - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Lynette V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Hans C - Aug 2018
Algehele gradering
Van die beste nog.
Lavender Lodge se terugvoer
Hans
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd vir ons heerlik om mense soos julle te ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Wilmien C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese gerieflike verblyf en baie vriendelike gasvrou.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Lavender Lodge
Dolores V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi, huislik en goeie waarde vir geld.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Loekie T - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, ruim en skoon kamers en heerlike ontbyt!
Lavender Lodge se terugvoer
Loekie
Dit is altyd lekker om gawe mense te ontvang.
Kom kuier weer.
Lineze M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en waarde vir geld.
Hennie B - Jun 2018
Algehele gradering
Na 'n lang en vermoeiende rit, voorwaar 'n oase in Noordwes om by af te saal.
Lavender Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer die terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Susanna A - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gemaklike verblyf.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Waardering maak alles die moeite werd.
Richard T - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese lodge.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Dit was heerlik om jul te ontmoet en te akkommodeer.
Hentie H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie, volgende keer kuier julle langer.
Marindi M - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid.
Jacques L - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n oase na die dag op pad.
Lavender Lodge se terugvoer
Waardeer die resensie.
Cornelis J - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflike kamer, fantastiese ontbyt en baie vriendelike ontvangs.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Dit is heerlik om vriendelike gaste te bederf.
Soria A - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik. Oornagstop.
Lavender Lodge se terugvoer
Beste Soria,
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Koos N - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf.
Lavender Lodge se terugvoer
Beste Koos,
Dankie vir die terugvoer, dit is wonderlik om vriendelike gaste en families te ontvang.
Groete,
Lavender Lodge
Ella W - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent place for stay-over between Augrabies en Gauteng.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek om oor te bly tussen Augrabies en Gauteng.
Die kamer was perfek, ontbyt was heerlik, veilige parkeerplek, daar was net nie plek om te sit buite die kamer nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Salome B - Sep 2016
Algehele gradering
Vyfsterverblyf en gasvryheid!
Lees meerLavender Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Dit is altyd heerlik om gaste soos julle te ontvang.
Lavender Lodge
Chris S - Sep 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie. Ons waardeer die terugvoer. Ons wil graag hê gaste moet terugkom en weer kom kuier.
Ons word werklik geseën met wonderlikre gaste.
Groete
Lavender Lodge
Anri D - Aug 2016
Algehele gradering
Baie tevrede sal verseker Lavender Lodge aanbeveel.
Pieter En Elsebe S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies, baie skoon, rustig, veilig en baie gasvry.
Lavender Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Dit is altyd vir ons heerlik om mense te ontvang.
Hans I - Mei 2016
Algehele gradering
Uiters genotvol, met baie aangename gastehuis eienaars.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molopo-weg 2, Vryburg, Vryburg, 8600, Noordwes