LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lavender Place | LekkeSlaap
+25

Lavender Place

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 33, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Place bied smaakvol ingerigte selfsorg-eenhede in Parys. Dié gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf by Lavender Place beskik oor 5 eenhede waarvan 2 goed toegerus is vir selfsorg. Die eenhede het 'n oopplan-uitleg, of hulle het 1 of 2 slaapkamers, wat met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig is.

Elke kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang, 1 of 2 badkamers, en 'n leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of geriewe om maaltye warm te maak.

Ontbyt kan gereël word teen ekstra koste per persoon. Die gastehuis bied ook 'n braai-area met veilige parkeerplek vir voertuie.

Ons sien uit na jou besoek!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 166 resensies vir Lavender Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Cilliers-straat 33, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 33, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzNjhkMzQyLTRmN2YtNDc5Zi04OGRlLTkxMzY5ODU1NjliZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 33 Cilliers Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.903776 27.443641
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem