Lavender Rose

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Pauline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A peaceful comfortable stay in a delightful house with a charming hostess. Such a peaceful, fully equipped house. The bed and linen were so clean and so comfortable. Breakfast was divine. The hostess was friendly and helpful and gave us excellent advice about the best road to take home to avoid potholes and traffic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Dear Pauline, Thanks so much for the excellent review. It was such a pleasure to accommodate you and I sincerely hope to see you again. Best wishes, Liana

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent stay over! We had a lovely, comfortable stay! We would recommend Lavender Rose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Thank you, Karen. Much appreciated.

Minette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ou wêreldse gasvryheid en gerief in mooi tuin. Ons het 'n heerlike 2 dae daar gebly. Alles was skoon, netjies en met 'n ou wêreldse sjarme wat ons bekoor het. Die tuin was vol blommeprag en ons het buite in 'n soort gazebo heerlike ontbyt genuttig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hello Minette, Baie dankie vir die goeie review. Waardeer dit baie. Dit was lekker gewees om julle te ontmoet. Julle is sulke gawe en lekker kuier mense. Alles wat mooi en goed is, wens ek julle toe in die nuwe tuiste by die see. Grte Liana

Graham R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay, if going to Bethulie would recommend. Bethulie is a nice little town but a bit run down with not much to do. As a place to overnight, it's fine. Lavender Rose lives up to its name, a pleasant oasis and the host was excellent, very friendly and the breakfast was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Dear Graham Thanks so much for the excellent review. You really made my day. You will always be more than welcome. Liana/Lavender Rose

Nela M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Asemrowend. Ons het lekker gebly. Baie netjies, skoon en smaakvol. Ek sal nie weer 'n ander oornagplek kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Onvergeetlike kuier, warm mense met 'n goeie harte. Ons het heerlik gekuier, ons is warm vriendelik ontvang, pragtige mense. Ons was bederf met 'n heerlike ontbyt wat met liefde gemaak is. Plekkie is rustig en gesellig, het alles wat mens nodig het. Dankie weereens vir jul liefde en warm vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful, spacious and so comfortable! What a lovely, comfortable stay! We loved it and Ciliana is delightful! We briefly explored the history of the area, which left a memorable mark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Beste Simon Ek waardeer jou goeie terugvoer sommer baie. Jy maak my dag! Julle is altyd welkom. Groete Liana/Lavender Rose

Gill V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie nostalgiese kamer gewees. Ons was baie gelukkig in ons kamer. Dekor was pragtig, in my styl. Mev. Viljoen was baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hi Gill Ek waardeer jou goeie terugvoer baie en dit was net so lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom. Grte Liana/Lavender Rose

Natasha C
1 nag
5.0
Jan 2025

Verblyf was baie aangenaam, stil en rustige omgewing, goed geleë. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hello Natasha Was so lekker om jou te ontmoet. Jy het die kamer so skoon en netjies agtergelaat en jy was so stil. Kon dit nie glo nie. Kom bly asb weer. Grte Liana

Thana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beslis aan te beveel. Baie gelukkig met ons keuse! Dankie vir jul gasvryheid. Pragtig skoon, goeie matras na 'n lang dag op die pad en heerlike ontbyt die volgende dag. Ciliana baie aangenaam en behulpsaam. Lekker melk reg vir 'n koffie ook. Heerlike stil en rustige oornag gehad. Beslis waarde vir geld en kan ons dit aanbeveel. Baie dankie aan die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hello Thana Baie dankie vir die goeie review. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek is bly julle is veilig tuis. Wonderlike bakkie eetgoed so 'n groot bederf. Hoop ek sien julle weer. Sterkte vir 2025. Groete, Liana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ciliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb217cd209886b262796d5d84e4ae7f2291a5e32494cd14916dfd7da2f73f963d4425dc22c3c49ac676d66cd761ce84e27059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 36 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.498415177751 25.971339766865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang