Lavender & Roses B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Bongiwe N - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect.
Lerato R - Des 2023
Algehele gradering
Perfect place.
Sindi Z - Nov 2023
Algehele gradering
Would recommend it.
Heleen B - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ben V - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvrou is baie vriendelik en was van baie hulp.
Leanda S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike bederf!
Annie H - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation but location and amenities for dining very poor and Bergville appeared scruffy.
Lees meerSean M - Mei 2022
Algehele gradering
All good.
Juanita S - Okt 2020
Algehele gradering
Kamer was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap.
Almarie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable, clean and quiet.
Garnet John A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Vallintina C - Nov 2019
Algehele gradering
Good service. Manager went extra mile for the team.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens. Die bestuurder het 'n ekstra myl vir die span gegaan.
Goeie diens vanaf bestuurder.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elaine S - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly en die ontbyt was regtig besonders.
Erik B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie verras met aangename, vriendelike, professionele diens.
Gail Dundas-starr S - Apr 2018
Algehele gradering
Close to where we needed to be.
Michelle D - Mrt 2018
Algehele gradering
Clean and perfect for the night.
Lees meerGerhard V - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvryheid, ligging en netheid. Hou dit so.
Senzo R - Nov 2017
Algehele gradering
Best hospitality ever.
Deon K - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Andre G - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, vriendelike diens, bekostigbaar.
Jaco B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, voel dadelik tuis.
Athol & Shareen M - Apr 2017
Algehele gradering
Very comfortable with lovely rooms and home cooked breakfasts by a friendly team!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik met lieflike kamers en tuisgekookte ontbyte deur 'n vrienelike span!
Ons het Bergville toe gereis vir 'n troue en het ons 2 nagte daar vreeslik geniet! Die 3 kamers wat ons bespreek het was almal skoon, die personeel was vriendelik en die ontbyt was heerlik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Thailia C - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Marijke S - Des 2016
Algehele gradering
Min privacy.
Lees meerLavender & Roses B&B se terugvoer
Marijke, ek is jammer dat die gastehuis nie aan jou standaarde voldoen het nie. Die gastehuis word nie geadverteer met 'n swembad nie. Ek kan ook nie verantwoording doen vir die swak Vodacom netwerk in ons area nie. Ek hoop jy het die tydjie in die berge baie geniet. Voorspoed vir 2017. Marcelia
Caren R - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het ons tydjie terdeë geniet. Gasvrou so professioneel en het ons tuis laat voel. Alles was goed georganiseerd en het ons tydjie baie aangenaam gemaak.
Yolandi V - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon!
Thokozile M - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderful peaceful place
Lees meerLavender & Roses B&B se terugvoer
It was a great pleasure to have you as my guest.
Marcelia
Louise-marié V - Okt 2015
Algehele gradering
Huis weg van my huis af.
Lavender & Roses B&B se terugvoer
Dit was baie aangenaam om jou hier te kon huisves en ek is baie bly dat dit vir jou soos huis gevoel het.
Aangename dag vir jou.
Marcelia
Annchen M - Sep 2015
Algehele gradering
Vuil en teleurstellend.
Lees meerLavender & Roses B&B se terugvoer
Goeie dag Annchen,
Ek is so jammer vir die teleurstellende ervaring wat jy gehad het. Ek sou dit waardeer het as jy dit gedurende jou verblyf onder my aandag gebring het sodat ek dit onmiddellik vir jou kon reg stel.
Groete,
Marcelia
Adri K - Aug 2015
Algehele gradering
'n Mooi, netjiese plek in 'n rustige omgewing op die buitrwyke van die dorp.
Xolani M - Jun 2015
Algehele gradering
Lovely!
Karlien C - Apr 2015
Algehele gradering
The hospitality was great, the rooms exceeded our expectations, and breakfast was a king's meal.
Marietta V - Apr 2015
Algehele gradering
Elegant!
Rodney R - Des 2014
Algehele gradering
Enjoyable and comfortable
Wayne C - Okt 2014
Algehele gradering
Very neat inside. Rooms were spacious and very well "kitted" out.
Lida O - Mei 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Abel/gang X - Apr 2014
Algehele gradering
Everything is fine
Sanette D - Apr 2014
Algehele gradering
Nice
Tracy M - Apr 2014
Algehele gradering
Beautifully decorated, extremely clean and wonderful hostess!
Marceleen C - Feb 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridge Pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal