Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Bergville

3.9 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Bergville van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Bergville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bergville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bergville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bergville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bergville Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville

Lavender and Roses B&B is geleë in die dorpie Bergville. Kom geniet die luuksheid van ons pragtig gemeubileerde kamers en ons fantastiese ontbyte. Dubbelkamers, enkelkamers en selfsorg eenhede is beskikbaar. Ons ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bergville

Bingelela Restaurant and B&B het 'n uitsig op die Drakensberge en is op 'n plaas net 3 km buite Bergville op die R74 geleë. Die kothuise is omring deur reuse Bloekombome. Daar is elektriese komberse, verwarmers, a...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bergville

Old Anthonys is in die dorpie Bergville naby die Drakensberg geleë. Die opsigters deel die perseel, maar die eenheid is privaat en apart van die hoofhuis. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers of kontrakteur...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergville

Drakensberg Terrace is die ideale plek om te ontspan en jou batterye te helaai! Stap deur die pragtige tuine, ontspan onder die statige bome terwyl jy jouself verlustig in die wonderskone uitsig op die Drakensberge....

Vanaf
R3 120
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Bergville

Tugela Rapids is 'n ongekunstelde selfsorg-lodge wat met sonkrag werk, aan die oewer van die Tugela-rivier in die Bergville-distrik in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n bos-wegbreek, weg va...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Bergville

Vanaf
R6 480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Teen die pragtige agtergrond van die Drakensberge, en met skilderagtige uitsigte oor die afgeleë Mfazimnyama-vallei van die Spioenkop Wildreservaat en in die skuiling van die beroemde heuwel, Spioenkop, lê Three T...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
B&B in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Easby B&B is tussen die dorpies Bergville en Ladysmith en bied skoon, sakpas-akkommodasie. Ons is naby die Noordelike en Sentrale Drakensberg en verskeie geskiedkundige besienswaardighede geleë. Easby bied fantasti...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensview Self Catering Cottages is op 'n heuwel geleë, 3,5 km vanaf Winterton, en bied uitstekende, onbelemmerde uitsigte op die Drakensberge. Dié losstaande eenhede is modern en smaakvol versier en voorsien 'n...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Winterton, KwaZulu-Natal

Winterton Country Lodge is die perfekte weegbreek- of oornagplek op pad kus toe. Gaste word bederf knus, unieke, romantiese akkommodasie met 'n rustige atmosfeer tussen reusebome waarin 'n swetterjoel voëltjies tji...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bergville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]