Lavender Villa
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jack Baumann-laan 13, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 200 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié eenheid is op die boonste verdieping van 'n dubbelverdieping-grasdakhuis en beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 'n maksimum van 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met The Family Cinema en 'n eetarea met heelwat sitplek. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Lavender Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jack Baumann-laan 13, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Lavender Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jack Baumann-laan 13, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom