Lavie & Me
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maryna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Johannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie gastehuis om te oornag in Parys.
Lavie & Me se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet.
Groete, Maryna
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n besondere kuier. Sal dit sterk aanbeveel.
Lavie & Me se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is model gaste. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete, Maryna
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom