8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Pratt Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lazy Days bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, lig en helder strandhuis in die kusdorp Arniston. Die huis is gerieflik geleë net 500 m van Romanstrand af.
Die vakansiehuis is op die eerste vlak en is ideaal vir 'n gesin met jong kinders or bejaardes. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 met koningingrootte-beddens en 2 met 2 enkelbeddens. 'n Volledige badkamer word deur 3 slaapkamers gedeel en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Die huis het 'n oopplan-leefarea en -eetarea, sowel as 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond.
Die huis spog met 'n privaat omheinde agtertuin met 'n grasperk en 'n gedeeltelike onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n kaggel in die leefarea. Die huis het 'n alarmstelsel, beddegoed, skottelgoed, filterkoffiemasjien, kaggel, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n slim-TV met 'n satellietskottel. Gaste moet asseblief onthou om hulle eie DStv-dekodeerder of DVD-speler saam te bring. Beperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek in 'n motorhuis en 'n buitestort.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 Pratt Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Days het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Pratt Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang