Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bezz Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Ground Floor 1
B&B
Ground Floor 2
B&B
Ground Floor 3
B&B
Ground Floor 4
B&B
Balcony Interleading (5 & 6)
B&B
Balcony Interleading 6 & 5
B&B
Balcony 7
B&B
Balcony Sea View 8
B&B
Balcony Sea View 9
B&B
Balcony 10
B&B
Balcony Interleading 11 & 12
B&B
Balcony Interleading 12 and 11
B&B
Huisreëls

1. Uitklok-tyd is streng 10:00.
2. Ontbyt word daaglinks tussen 7:00 en 9:30 vir bespreekte gaste bedien.
3. Stiltetyd is tussen 22:00 en 6:00. Respekteer asb. die omliggende inwoners en ander gaste.
4. Alle besoekes wat nie deel van besprekings is nie, moet asb. teen 19:00 die perseel verlaat.
5. Daar word slegs 2 volwassenes per kamer toegelaat.
6. Skakel asb. die lugversorging, ligte en TV af as die kamer verlaat word.
7. Gebruik asb. die vullisdromme om gemors in te gooi.
8. Moet asb. nie met nat klere of swemklere op die beddens sit nie.
10. Moet asb. nie die wit handdoeke of handehanddoeke gebruik om die stoepmeubels af te vee nie. Die stoepmeubels word daagliks skoongemaak.
11. Moet asb. nie die wit handdoeke gebruik om grimering te verwyder nie. Gebruik asb. die gesighanddoek wat voorsien word.
12. Handig asb. die kamersleutel, die hek se afstandbeheerder en TV-beheerder tydens uitklok by ontvang in.
13. 'n R300-fooi sal verhef word indien die sleutels of hek se afstandbeheerder beskadig of verloor word. Hierdie fooi sal by ontvangs tydens uitklok betaal moet word.
14. Gaste sal 'n addisionele fooi moet betaal indien daar enige ander skade aan die eiendom of inhoud gevind word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c74b1b185ba48c25938bba9af55a7d3b1a6cfdcf49c9bdbd1fb6c6ae570801e9bc26518d6861855b24de9d7ac3e8a55b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 6 Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541117867055 31.215801335582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem