10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R44 Klapmuts Road, Le Bonheur Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Le Bonheur Hide Away is 'n pragtige vakansiehuis met 'n Boheemse tema, geleë op die Le Bonheur-wynlandgoed in Stellenbosch. Dit is 'n goeie opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie, aangesien hierdie huis binne maklike bereik van soveel omliggende wynplase en bederfies met 'n aanloklike swembad is.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers. Al 5 slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die ander badkamers elk 'n stort het.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus eetarea met 'n kaggel en genoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het ook 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n uitgestrekte, welige groen tuin waar gaste 'n piekniek onder die groot bome kan geniet. Hierdie buitelugruimte het ook braaigeriewe en 'n aanloklike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Van skilderagtige staptogte tot opwindende bergfietsry, eindelose buitelugroetes is gereed om verken te word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R44 Klapmuts Road, Le Bonheur Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Bonheur Hide Away het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R44 Klapmuts Road, Le Bonheur Wine Estate, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang