Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Caroo-Kothuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Le Caroo-Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Joey G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties gewees. Ek sal 6 uit 5 gee vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan Le Caroo-Kothuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Carina het ons baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker geslaap na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb. weer!

Le Caroo-Kothuis
Louise C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Heerlike gerieflike oornag bestemming. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek kan die verblyf aanbeveel vir enige reisiger!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aurelia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou het ons baie tuis laat voel. Alles was pynlik netjies!

Baie netjiese plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig, vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Dankie, alles was perfek. Daar was alreeds alles wat jy mag nodig kry en so veel meer, veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 1 nag oorslaap baie aangenaam.

Ek sal sê heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is smaakvol dekoreer. Alles wat mens nodig het. Alles was skoon.

Die gasvrou is dierbaar en het ons hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Hartlik ontvang. Kothuis is baie netjies en goed toegerus. Motor veilig parkeer. (Honesty Shop) was 'n welkome verrassing. Lugversorging het oortyd gewerk! Baie dankie vir hierdie juweel weggesteek in die pragtige Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Baie lekker gebly! Die gasvrou is baie vriendelik. Sou graag 'n groter aanbod TV-kanale wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel na huis.

Die plekkie was netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus. Ons het heerlik gebly en oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corina M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect little gem in the Karoo.

The pictures don't do this little gem justice. It's so comfy, clean and beautifully fitted out. The host adds so many little touches and treats so you feel so welcome. Even the air freshener they provide smells amazing. The host and her husband welcomed us warmly and are really fabulous hosts who will go out of their way. I wouldn't hesitate to recommend the accommodation to anyone needing to stay over in Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Thank you Corina, much appreciated! Having happy guests is our priority.

Le Caroo-Kothuis
William V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Very pleasant and helpful owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ruim en veilig!

Le Caroo is 'n ruim kothuis met alles wat benodig word vir 'n heerlike en rustige oornagbestemming. Die gasvrou, Carina, is baie behulpsaam en vriendelik. Ons gaan beslis weer daar oornag. Le Caroo word beslis aanbeveel vir enige reisiger!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees.

Ons het baie lekker gebly. Baie goed geleë. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons in daai rigting gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met tieners

Ontspanne.

Pragtig, skoon en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carina was baie gasvry, plekkie het alle nodige geriewe. Sal weer daar oornag.

Pragtige oornagplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette N
Saam met vriende

Rus vir jou siel en so gemaklik, mooi en ligging is uitstekend!

Ons het heerlik gebly, die plekkie het my verwagting oortref. Die familie is hartsmense en mens sien dit in die akkommodasie. Ek sal dit beslis aanbeveel en hoop om gou weer daar te kan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aidan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and incredible.

The cottage was just what my wife and I needed! It was amazing, so quiet, safe, and really beautiful! We really loved the stay!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soek jy kalmte, vrede en rustigheid? Le Caroo kothuis is die plek om dit te kry.

Fantastiese rustige verblyf in 'n pragtige en veilige omgewing. Die gasvrou doen alles en meer om jou verblyf vir jou gemaklik te maak. Die kothuis is goed ingerig en baie mooi. Gaan kyk en ervaar gerus hierdie juweel in Graaff-Reinet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Petra. Ek waardeer dit vreeslik baie! Julle is altyd welkom by Le Caroo!

Le Caroo-Kothuis
Clinton B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n oase in die hitte gewees. Opregte Karoo-gasvryheid!

Stylvolle kamer, met 'n praktiese goeddeurdagte benadering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, skoon, netjies en baie gasvry. Rustige atmosfeer.

Pragtige plekkie met baie rustige uitsig op die berge. Baie mooi ingerig met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

More Marietjie. Baie dankie vir die mooi resensie. 'n Geseende Kersfees vir julle!

Le Caroo-Kothuis
Wynand S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige enkelnagverblyf.

Enkele voorvalle van honde wat raas en die sterk ligte wat die woonstel heelnag in skemer gelaat het, het effens gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Hallo Wynand. Dankie vir die resensie. Ek neem die honde se geraas op met die buurman. Jammer oor die lig! Geseende Kerstyd vir julle!

Le Caroo-Kothuis
Frans T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gasvry, het gehou van die lekker groot yskas om bederfbare goedere in te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronèlle D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronèlle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en silwerskoon!

Dis 'n pragtige ruim en skoon plekkie en ons het heerlik gebly! Gasvrou is baie vriendelik. Beddegoed en handdoeke is van hoogstaande gehalte. Genoeg veilige parkering vir 'n kampwaentjie ook. Ons sal graag weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Ronelle. Hoop dit gaan nog goed.
Hoop om julle weer te sien!
Groete

Le Caroo-Kothuis
Sonja D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Le Caroo is 'n oulike, netjiese en gerieflike eenheid. Die bed slaap heerlik en die beddegoed en kussings is van goeie gehalte en splinternuut. Ek was ook baie dankbaar vir die heerlike vars drinkwater wat ons gasvrou voorsien het. Sy het ons baie vriendelik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Ons reis gewoonlik 1 of 2 maal per jaar deur Graaff-Reinet en sal definitief weer van Le Caroo gebruik maak om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie!! Ek waardeer dit regtig baie.
Julle is altyd welkom hier.
Groete
Carina

Le Caroo-Kothuis
Linda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onmiddellik tuis gevoel.

Hartlike ontvangs en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed ingerigte verblyf.

Ons het baie lekker gebly en het al die klein ekstras raakgesien, soos 'n honesty bar/treats, beskuit, genoeg koffie, ys in die vrieskas, ekstra lig binne tydens beurtkrag. Al wat bietjie van 'n negatief was, is dat die stort 'n gordyn het en bietjie water mors, maar dis net persoonlike smaak. Ons sal definitief weer en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Dankie Maryke. Dit was lekker om julle hier te hê.
Die stort is eerste op ons prioriteitslys om op te gradeer.

Le Caroo-Kothuis
Lucille F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille F
Saam met vriende

Dit was regtig aangenaam!

Die eienares was baie aangenaam en het vir ons verskillende eetplekke se menu's gewys. Ons het baie lekker met haar gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Caroo-Kothuis se terugvoer

Hi Lucille. Hoop julle is veilig terug by die huis en dat julle lekker gekuier het.
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer hier te kan ontvang op Graaff-Reinet.
Groete

Le Caroo-Kothuis
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e5dbcf077e816fe14bf9ba60acf6b16095bf6bb5040ae2a4a0ddae50f5a6d3fe2c0981e9f40fd6e055deabc3fc92dc900c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem