Le Caroo-Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Caroo-Kothuis bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van Graaff-Reinet en het 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis. Dit is stapafstand vanaf die besienswaardighede en restaurante in hierdie historiese dorp.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook lugversorging en sonkrag.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis tee, koffie, suiker en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek vir 'n voertuig, woonwa of boot is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Le Caroo-Kothuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 28
Maande gelys 11
Ligging
- Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Le Caroo-Kothuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom