Le Danté
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Andre B - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig naby alles wat nodig is.
Marnus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik oornag en gasheer was baie ontvanklik & stel belang in my doen en late.
Herkie D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye mense, netjies en baie mooi!
Hema L - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent, Ina and Koos were excellent hosts, helpful and we have become friends.
Marilize J - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, stil en veilig. Baie mooi area en ook naby aan winkels.
Elize V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Mariska V - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlike skoon en netjiese vriendelike gasvry ervaring wat 100% die moeite werd was!
Alta B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker om hier te kon gebly het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ian-straat 124, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes