LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+68
Gastehuis in Parys

Le Franz



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Le Franz is 'n gastehuis in die stil dorpie, Parys, op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat.

Verblyf is in 5 eenhede beskikbaar waarvan 4 eenhede vir basiese selfsorg toegerus is. Eenheid 1, 2, 4, 5 het TV's met Netflix-toegang en Eenheid 3 het sekere DStv-kanale. Alle eenhede het toegang tot gratis WiFi.

Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar Eenheid 1 het wel 'n bad. Eenheid 4 en 5 is losstaande eenhede. Alle eenhede het buitebraaigeriewe.

Elke kamer is 'n plek van privaatheid en rus. Eenheid 2 het sy eie onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n groot etenstafel. Verder is daar 'n pragtige tuin. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en lugversorging in. Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte, WiFi, drukpomp en TV's gedurende beurtkrag aan die gang hou. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Le Franz is stapafstand vanaf die rivier en die gewilde Hartelus-mark elke eerste Saterdag van die maand. Gaste kan hul visvangtoerusting saambring en by die rivieroewer ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Wildritte
Wildkyk
Perdry

Kamers

Horse Whisper, Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is die kleinste en goedkoopste eenheid. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elektriese komberse en lugversorging is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskassie met gebottelde water, tweeplaatstoof, oond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot hul eie braai en sitplek buite.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en lugversorging in. Daar is 'n steunkragstelsel wat die ligte, WiFi, drukpomp, yskas en TV's aan kan hou gedurende beurtkrag. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Lazy Horse - Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Lazy horse het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel, gemaklike sitplek, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en skoon handdoeke. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, basiese eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook gebottelde water in die yskas en 'n braai-area met 'n piekniektafel buite.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n waaier en 'n verwarmer in. Daar is 'n rugsteunkragstelsel vir ligte, die WiFi, drukpomp, yskas en TV's tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek met 'n afstandbeheerde hek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

White Horse Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en badhanddoeke word voorsien. Daar is 2 gemaklike rusbanke kan in die sitarea met DStv en gratis WiFi. Die eenheid het ook lugversorging en 'n kombuis wat met 'n klein etenstafel en stoele, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas met gebottelde water toegerus is. Gaste is welkom om die gemeenskaplike braai-area te gebruik.

Daar is 'n steunkragstelsel wat die ligte, WiFi, drukpomp, yskas en TV's aan kan hou gedurende beurtkrag. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Le Petite Pony Eenheid 4 (Selfsorg-eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n stapelbed in die oopplan-kombuis en -leefarea wat geskik is vir kinders. Die kombuisie is met 'n yskas met gebottelde water, 'n tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid is apart van die hoofgastehuis en is die naaste aan die gemeenskaplike boma.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en lugversorging in. Daar is 'n steunkragstelsel wat die ligte, WiFi, drukpomp, yskas en TV's aan kan hou gedurende beurtkrag. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Black Stallion - Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n rusbank om TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste kan eenhede 2 en 3 bespreek en die twee eenhede kan gekombineer word om 2 ekstra volwassenes vir 'n groter groep te akkommodeer. Die eenheid het sy eie badkamer met 'n stort en 'n toilet. Buite op die stoep is 'n kombuis wat met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water in die yskas. Die eenheid het sy eie privaat stoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel met sitplek vir 6.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en lugversorging in. Daar is 'n steunkragstelsel wat die ligte, WiFi, drukpomp, yskas en TV's aan kan hou gedurende beurtkrag. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gerda G
Gesin met klein kinders
5.0
Net te kort. Ek het so lekker ontspan daar. Dit was net te kort. Ons het net een aand oor geslaap. Die plek is so oulik en vars. Toe ek die deur oopma...
Sien meer
Sep 2026
Lizette V
5.0
A lovely unit! A real little gem this unit is. It was comfortable, clean, tidy and had everything you could need. Connie was friendly, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Neline J
Gesin met tieners
5.0
Spesiaal. Baie lekker plekkie om te sit en langs die vuur te kuier op die stoep. Ons het baie lekker gebly. Connie was baie behulpsaam.
Jul 2026
Elizma M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom kuier! Veilig en rustig. Heerlike plekkie! Ons het baie welkom gevoel en kon enige tyd vra vir hulp as iets fout was. Baie dankie.
Mei 2026
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Sjik in Parys. Le Franz is 'n baie netjiese en goed versorgde gastehuis. Die dekor binne die eenheid is baie stylvol. Daar is 'n oulike braai area waa...
Sien meer
Mrt 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gerda G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Net te kort. Ek het so lekker ontspan daar. Dit was net te kort. Ons het net een aand oor geslaap. Die plek is so oulik en vars. Toe ek die deur oopmaak, het die kamer soos Staysoft geruik. Sommer dadelik op die bed gaan lê en ontspanne gevoel. Ek sal nooit weer op 'n ander plek in Parys bly as hier. Baie dankie, skoon, netjies, gemaklik. Alles wat jy wil hê, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Liewe Gerda Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is so lekker om te hoor dat julle jul verblyf geniet het, selfs al was dit te kort. Julle was ook puik gaste om die plek so netjies agter te laat. Dankie daarvoor. Ons sien daarna uit om julle gou weer te verwelkom vir 'n langer kuier! Groete Connie

Lizette V
1 nag
5.0
Jul 2026

A lovely unit! A real little gem this unit is. It was comfortable, clean, tidy and had everything you could need. Connie was friendly, helpful and communicated regarding all arrangements as promised. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Thank you for sharing this wonderful feedback! Your description is warm, clear, and highlights exactly what future guests look for in a stay. Thank you.

Neline J
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Spesiaal. Baie lekker plekkie om te sit en langs die vuur te kuier op die stoep. Ons het baie lekker gebly. Connie was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Dit klink na 'n heerlike en gesellige kuier! Baie dankie dat jy jou ervaring gedeel het. Dit is altyd wonderlik om te hoor wanneer gaste die stoep, die vuur en die goeie diens geniet. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom vir nog 'n lekker kuier. Groete, Connie

Elizma M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal weer kom kuier! Veilig en rustig. Heerlike plekkie! Ons het baie welkom gevoel en kon enige tyd vra vir hulp as iets fout was. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Groot dankie vir julle kuier en die wonderlike terugvoer! Ons is so bly julle het welkom gevoel en die rustigheid geniet. Dit is vir ons baie belangrik dat gaste dadelik tuis voel. Groete

Jaco V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sjik in Parys. Le Franz is 'n baie netjiese en goed versorgde gastehuis. Die dekor binne die eenheid is baie stylvol. Daar is 'n oulike braai area waar gaste kan braai en veilige parkering. Ons het baie lekker gebly en sal weer van Le Franz gebruik maak in die toekoms, hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Goeie dag Jaco. Baie dankie vir julle vriendelike en positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle julle verblyf by ons geniet het. Ons waardeer dit opreg. Nogmaals dankie. Groete, Connie

Mariana Q
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Comfortable. The space is small for a big family but appropriate for the price we paid. Comfortable for sleeping. It got a bit hot and stuffy inside; an additional fan outside the bedroom (where the bunk bed is located) would have been helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Connie & Frikkie
Le Franz
That’s such a thoughtful tip, thank you. We really took your feedback seriously and turned it into something practical for future guests by adding a fan. Small touches like that often make a big difference in how comfortable people feel. Regards Connie

Natalie V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.4
Mrt 2026

Very nice. The place was very nice and comfy. I would recommend that they clean the place every day or every second day. When I asked for more dish soap to wash the dishes for the rest of the stay, I asked one of the cleaning ladies who was cleaning a different unit for more, and she gave me a different bottle but with almost nothing in it. When I asked her if she would bring me more, I was told she would not give me more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Dear Natalie, Thank you so much for your kind words. We appreciate your feedback; it helps us improve. We are thrilled to hear you found the place "very nice and comfy". Regarding your feedback on cleaning and supplies, we’d like to clarify our self-catering policy. As mentioned on our website, Le Franz provides starter packs of items like coffee, rusks, and dish soap to get you settled in. As a self-catering facility, guests are responsible for topping up these supplies for the remainder of their stay. Additionally, to respect our guests' privacy, cleaning services are available on request at an additional fee. We hope to welcome you back again soon! Warm regards, The Le Franz Team.

Wynand B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2026

Ontspanend en verfrissend. Wonderlik skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Dear Wynand, Thank you so much for choosing to stay at Le Franz, and for your friendly review. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and appreciated the cleanliness and comfort of our guesthouse. Kind regards, Connie

Linda G
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Clean, tidy and good location. Our unit was clean and tidy. We had everything we needed. We can highly recommend this accommodation. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Thank you for the lovely review. It always makes a host happy when guests leave satisfied. Best wishes, Connie.

Danie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stylvol, rustig en welkomend! Dit was ongelooflik lekker. Alles was netjies en skoon. Die eienaars is ook baie vriendelike en behulpsame mense. Ons sal weer daar boek as ons in daai rigting kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Dankie vir die gawe woorde. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Julle twee was 5 ster gaste. Groete


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Connie & Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Le Franz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Horse Whisper, Eenheid 5
Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.
Lazy Horse - Eenheid 1
Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.
White Horse Eenheid 3
Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.
Le Petite Pony Eenheid 4 (Selfsorg-eenheid)
Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.
Black Stallion - Eenheid 2
Gratis beskuit, koffie, tee en suiker met aankoms.
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5711339822b9545a268b3f2d829520324efc1ea0596f4318d9cac03406ee0db5d45d430efd20de1873dbe8915bcdaa2ba4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 9 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.903987 27.442239
Soek in 'n groter streek