Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Franz

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Connie & Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Le Franz
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tanika B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanika B

Ongelooflike lekker ervaring.

Dit was een van die lekkerste blyplekke wat ons nog gehad het. Alles het gewerk, dit was netjies, die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en dit was baie naby aan die Vaal rivier. Die selfsorg eenheid het alle eetgerei gehad waaraan mens kan dink, asook genoeg parkering! Die lêer met al die informasie oor die plekkie het ook 'n baie gedetailleerde gedeelte gehad oor wat mens wanneer kan gaan doen en aktiwiteite wat mens kan geniet op verskillende tye van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisbie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbie L
Gesin met tieners

Gasvrye eienaar, altyd beskikbaar. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Lekker gebly. Huis weg van huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

More Lisbie
Dankie dat julle by ons gebly het, en ook vir die vriendelike woorde.
Ons is bly dat julle lekker gebly het. Hopelik sien ons julle weer volgende jaar met die rugby.
Groete, Connie

Le Franz
Samantha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C
Gesin met klein kinders

Felt safe and it's near the river.

Lovely location as it's close to the river to take a lovely stroll, and not far from the shops either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Good morning to the three of you. Thank you for the review. Much appreciated. See you soon again. Regards, Connie

Le Franz
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Dit was heerlik om by Le Franz te kon oorbly. Diens was puik en baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Sal vir seker weer hier oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Ronel
Dankie vir die resensie. Ons is dankbaar dat alles vir julle heerlik was. Hoop om julle weer as gaste te sien.
Groete
Connie

Le Franz
Monica V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid puik.

Heerlik gebly. Die yskas moet net dringend versien word. (Die) linker paneel van die yskas (as jy voor die yskas staan) skok mens as jy die deur oopmaak of iets uit die yskas haal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Monica
Ek is baie jammer om te hoor van die yskas. Was glad nie bewus daarvan nie. Die bediendes het ook niks vir my gesê nie en ek self het niks agtergekom nie. Ek sal dringend daarna kyk. Dankie vir die terugvoer
Groete
Connie

Le Franz
Isabel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe en behulpsame eienaars! Sal graag weer kom kuier!

Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Goeie môre julle
Julle was lekker gaste en dis 'n groot plesier om sulke mense te huisves.
Dankie vir die gawe woorde en goeie resensie
Connie

Le Franz
Carine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Gesin met tieners

Stil, rustig en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hallo Carine
So baie dankie vir die resensie. Dit word vreeslik waardeer. Solank julle net gelukkig en gerieflik was, dan is ek baie gelukkig
Connie

Le Franz
Beverley B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Heerlike kuier vir die 2023 Wereld Beker eindstryd.

Pragtige woonstel (eenheid 2), uitstekende akkommodasie met alles en nog meer om ons kuier baie gemaklik en rustig te maak. Alles was mooi skoon en netjies en die "buite kombuis met die ingeboude braai" het kuiertjies om die tafel so lekker gemaak. Pragtige skoon beddegoed met die gemaklikste beddens. Veilige parkering en "all around very impressive". 'n Groot voordeel was die lopende water wat heeltyd beskikbaar was. Connie, ons gasvrou, het ons by die eenheid ontmoet met aankoms en ons deurgeneem en gedurende ons verblyf uit haar pad gegaan vir ons. Dankie vir die WiFi en die "smart TV" kon ons gemaklik in die eenheid na die Wereld Beker eindstryd kyk (en boonop veesvier toe ons wen). Ons sal beslis terugwees. Dit was 'n heerlike naweek. Baie dankie Connie en manlief vir alles. Sien julle hopelik binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie, baie dankie vir die gawe woorde. Ons waardeer julle opreg. Julle was fantastiese gaste. Ek kon nie glo dat daar mense in die eenheid gebly het nie. Alles was so skoon en netjies, nadat julle 2 aande daar gebly het. Dankie daarvoor ook.
Groete
Connie

Le Franz
Jessica B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B
Gesin met klein kinders

Perfect for a weekend stay.

Comfortable and clean accommodation. We were very grateful for the air conditioning. The kitchen had everything we needed. I would definitely recommend Le Franz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Thank you for the review, Jessica. Much appreciated. Glad you were happy with the accommodation
Regards Connie

Le Franz
Christine K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean accommodation.

Owner's attitude will make me not re-book this guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Good afternoon Tinkie,
I am so sorry about your attitude.
You asked me to pick you up at 07:00 in the morning from the guesthouse to take you somewhere, while you have your own car. I said that I will try and make a plan for you but I can not help you, as I have 2 small kids in my house and would not leave them alone while I am out.
Secondly, you asked me to take the keys to your room to a specific place, and all I told you, is that I do not drive around delivering keys to my guests. They normally come to Le Franz and I open for them.
I think this is a very unfair review, as we knew each other for some time now. Maybe that is why you expected me to drive around after you. So sorry you feel this way. Hope you are happy in your new environment.
Kind regards
Connie

Le Franz
Anelize J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

Baie oulik en sentraal geleë.

Het vir 4 dae hier tuisgegaan in die eenheid 4. Kan definitief aanbeveel en sal weer hier tuisgaan. Connie het ons hartlik verwelkom en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Dankie Anelize vir die vriendelike verwysing. Ons waardeer dit regtig baie.
Julle was vir ons lieflike gaste.
Dankie daarvoor
Groete
Connie

Le Franz
Wendy E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E
Gesin met tieners

Was baie lekker en rustig.

Connie en haar man is baie hulpvardig en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie Wendy, ons waardeer jou vriendelike woorde. Groete. Connie

Le Franz
Nicolette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, uiters netjies en goed geleë.

Baie gerieflik, netjies ingerig. Sal weer daar oorbly, veral omdat hul bereid is om "een-nag-gaste" te akkomodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle resensie. Ons waardeer dit. Ek is bly dat alles vir julle gerieflik was.
Groete
Connie

Le Franz
Mollie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mollie D
Gesin met tieners

Dit was baie rustig en stil, sal definitief weer daar slaap. Baie dankie.

Dit was 'n heerlike oornagplek, vir mense wat rustigheid, en veiligheid verkies. Sal hulle definitief weer ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Goeie dag Mollie
Dankie ons waardeer jou woorde. Sien julle dan weer in die toekoms. ALTYD welkom
Groete
Connie

Le Franz
Lettie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie E
Saam met vriende

Hierdie akkommodasie is onbeskryflik mooi en goed ingerig!

Ek het my vriende bederf vir my verjaarsdag! Ek het al 5 die eenhede bespreek. Uitstekende akkommodasie, puik toegeruste kombuis met braaigeriewe en heerlike beddens en beddegoed! Alles is netjies en in werkende toestand, selfs die lugversorging! Veilige parkering. Al my vriende was so beïndruk met alles! Die ligte wat aanbly tydens beurtkrag en lopende water wat heeltyd beskikbaar is, was so groot voordeel! Dit is voorwaar die ideale akkommodasie vir groep- of enkelbespreking. . My naweek was perfek en heerlik, 'n onvergeetlike verjaarsdag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Liewe Lettie
Ek kry sommer trane in my oë as ek jou resensie lees. Dankie vir jou vriendelike, mooi woorde oor Le Franz. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Julle het alles so netjies gelos. Dit word opreg waardeer. Van die beste gaste.
Liefde
Connie

Le Franz
Reinette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Gesin met tieners

Heerlik rustig, netjies en skoon.

Ons gesin met tieners het in die Black Stallion eenheid tuisgegaan. Die eenheid bevat alles en nog meer wat nodig is. Dankie Connie vir die heerlike beskuit, tee, koffie en sjokolade. Ons het só welkom gevoel en die gebaar só waardeer. Ons sal Le Franz by al ons vriende aanbeveel. Ons het heerlik uitgerus. Boonop is Netflix en die Wifi 'n groot bonus gewees, beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Beste Reinette
Jou gawe woorde word opreg waardeer. Ek waardeer ook vir julle as gaste. Die eenheid was so skoon en netjies gelos. Kon nie glo dat daar mense gebly het vir twee aande nie. Julle is die beste.
Dankie.
Connie

Le Franz
Adre J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre J
Gesin met tieners

Heerlik skoon en netjies, baie rustig.

Was heerlik stil en rustig, alles wat nodig was, was daar, het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Goeiedag julle
Dankie vir die vriendelike verwysing na Le Franz.
Beste wense vir julle.
Connie

Le Franz
Andre L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier, baie netjies en vriendelike diens.

Foto's doen nie reg aan hoe mooi en netjies Horsewhisper is nie. Ons het baie lekker daar gebly. Waarde vir geld en die koffie en beskuit met aankoms was 'n heerlike bederf. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi julle, ons waardeer die vriendelike en gawe resensie. Dankie dat julle Le Franz gekies het.
Groete, Connie.

Le Franz
Danel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, beveel beslis aan.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is in 'n rustige buurt, baie skoon en mooi. Geniet die Netflix op die TV en heerlike bad. Connie is 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Danel
Baie dankie vir die gawe woorde. Ek is bly julle het lekker gebly. Dis altyd net n plesier om gaste soos julle te hê. Sien julle gou weer.
Groete
Connie

Le Franz
Marika V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons was 5 volwassenes in die Black Stallion eenheid en het dit baie geniet. Die plek is baie netjies en skoon, goed toegerus en die stoepkombuis met die ingeboude braaier was fantasties. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, en het selfs vir ons 'n pannetjie van hul eie huis af gebring toe ons besluit om brood te bak. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

More julle almal. So baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat julle die naweek geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Connie

Le Franz
Minette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Saam met vriende

Die kamers is baie netjies en is gemaklik naby aan alles. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Ons was 'n groep vriendinne wat vir die naweek daar gebly het. Die plekkies is baie netjies en baie oulik. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer terug soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hallo julle, baie baie dankie vir die mooi woorde oor Le Franz. Ons waardeer julle en dankie dat julle ons gekies het vir julle spesiale naweek.
Groete,
Connie

Le Franz
Roelien D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 2 persone met alles wat belowe is.

Alles was netjies en skoon. Ons het baie tuisgevoel en het heerlik warm geslaap al was Parys baie koud. Goed ingerigte eenheid. Sal weer kom oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Dankie Roelien vir die positiewe en welkom resensie. Dit word baie waardeer. En julle is meer as welkom om weer by ons te bly. Dankie weereens.
Connie

Le Franz
Maria Elizabeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

The Horse Whisperer unit is perfect for a visit to Parys. We will highly recommend this guesthouse to any planning to stay over in Parys. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi en welkome woorde. Ons is bly dat julle die tydjie hier geniet het, en hoop om julle weer te sien.
Groete
Connie

Le Franz
Maryke H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Gesin met tieners

Was heerlik gewees!

Kon die onstuimige water van die Vaaldam hoor wat amper soos die see geklink het, so die ligging was ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi julle
Dankie vir die gawe woorde. Ek verlang ook altyd na de see as die rivier so onstuimig is. Dankie vir julle kuier.
Groete Connie

Le Franz
Chris B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie moderne en netjiese kamer met alle benodighede!

Ons het baie lekker gebly by Le Franz! Kamer is baie netjies, alles werk en al die benodighede is voldoende. Moderne kamer gewees; ons het regtig baie lekker gebly. Dankie aan die eienaars wat ook behulpsaam was om voorstelle te gee van die beste eetplekke asook aanwysings met ons gedeel het. Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi julle
Baie dankie vir die Baie beskrywende en gewaardeerde woorde. Julle was aangename mense en dankie dat die eenheid so netjies gelos was
Baie groete
Connie

Le Franz
Dennis D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Al wat kort was was lugversorging in die eenheid. Verder was dit uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Dagse julle
Ek belowe volgende somer is daar lugversorging in daardie eenheid. Ons bou nog Le Franz so stadig op. Ek is bly as julle dit geniet het af gesien van die hitte.
Groete
Connie

Le Franz
Geo Q - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geo Q
Gesin met klein kinders

Heerlike, gemaklike verblyf in stil area.

Die eenhede was uitstekend vir ons groep van 7 wat klein kinders en tieners ingesluit het. Die wyse waarop van die eenhede saamgevoeg kan word om 'n groter eenheid te skep maak hierdie 'n besonder aanpasbare opsie vir groter gesinne en gesinne wat saam reis. Die geriewe is baie goed - alles wat mens nodig het. Die eenhede is baie stylvol en pynlik netjies en skoon. Veiligheid is baie goed. Kommunikasie was maklik. Ek sal hierdie verblyf hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

This is a very special review. Thanks for being so kind. We always try to keep our guests happy.
Thanks again for choosing Le Franz.

Le Franz
Amanda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

We had an amazing stay with our parents and children in 4 of the stylishly furnished units.

Would highly recommend for a couple or family getaway. We loved the fact that we could enjoy our privacy indoors and outdoors and also choose to braai and gather around the boma and share our meals together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

You were great people. Please come again.

Le Franz
Lourita P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy.

Stay was nice and everything you need is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Thanks for the lovely review. Much appreciated.

Le Franz
Ilze H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H
Saam met vriende

Very good.

Lovely stay, Connie is a great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Thank you for choosing Le Franz. Hope to see you again.

Le Franz
Angela R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R
Saam met vriende

It was a really relaxing stay and Connie is very sweet and accommodating.

They place was neat and clean. Very well organized and situated not too far from the river or the main town. Definitely a 5 star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Angela,
Many many thanks for the very nice words and review.
It was a pleasure having you.
Hope to see you again in the future.
Connie

Le Franz
Jorika K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Le Franz was 'n onverwagste juweel en sal ons definitief weer in die toekoms sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Jorika
Baie baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou gou weer
Groete
Connie

Le Franz
Stiaan O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Die gastehuis is baie mooi, skoon en netjies. Dis ook loopafstand van die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Liewe Julle
Baie dankie vir die goeie resensie Ons waardeer dit. Altyd baie bly as ons gaste gelukkig was.

Le Franz
Jeanine J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Mense vriendelik en behulpsaam. Lekker rustig. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer.
Groete
Connie

Le Franz
Evelyn J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie julle vir die oulike resensie, ek waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Connie

Le Franz
Dedre U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre U
Gesin met tieners

Baie lekker, skoon en modern

Connie het ons só welkom laat voel. Ons het ons kuier by Le Franz regtig baie geniet, die plek het alles wat mens nodig het en is baie skoon en veilig. Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Dedre
Dankie, ek waardeer jou goeie gradering. Julle was aangename mense en het ons plek so netjies gelos. Dit sal enige tyd 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Groete
Connie

Le Franz
Andre K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was 'n lekker blyplek. Skoon en baie netjies. Lekker ligging en baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie Jeanique. Dit is altyd baie lekker om gaste soos julle te huisves. Kom gerus weer kuier.
Ons waardeer die mooi resensie.

Le Franz
Dave B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B
Saam met vriende

Lovely quiet location, suitably close to all amenities in town.

Wonderful garden setting. Perfect for our purposes of cycling in the area. The property is very secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Thanks for this lovely review. Much appreciated.
You were lovely guests and you are welcome to visit us again

Le Franz
Ilona V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig, maar lekke!

Le Franz se diens was alles en meer as wat ons voor gevra het. Dankie vir julle vriendelikheid en bereidwilligheid om ekstra moeite te doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Dankie julle vir sulke vriendelike woorde. Ons doen alles met graagte vir ons gaste. Kom kuier gerus weer vir ons.

Le Franz
Noleen W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met vriendelikheid ontvang, baie moeite gedoen om ons omstandighede te akkommodeer.

Sal blykplek met graagte aanbeveel, die blyplek is goed ingerig en voldoen aan ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Noleen
Baie baie dankie vir die goeie review.
'n Mens verstaan omstandighede. Julle kom vir troue en moet aantrek en so aan.
Geen moeite gewees nie.
Kom gerus weer.
Groete
Connie

Le Franz
Dennis G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

A nice venue, we like Unit 5 - very cosy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pret.

'n Lekker plek, ons hou van Eenheid 5 - baie gesellig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Thanks for your review Dennis. We are happy you enjoyed your stay.

Le Franz
Veronica S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Sien definitief weer!

Was net 'n oornag vir onderwysers en atlete wat vir die Spesiale Skole se Oos Vrystaat atletiek gaan deelneem het in Sasolburg. Dit was regtig baie ruim en super skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier. Als wat mens nodig het. Ons was 3 volwassenes en 4 kinders en het heerlike gekuier en gebraai.

Ons was net vir 1 aand daar, maar als was skoon en netjies en het heerlik buite gesit en braai. Die kinders kon buite speel.wat dit lekker maak. Dis naby die rivier en was lekker stil. Als wat jy nodig het is daar. Selfs ys in die vrieskas. Sal definitief weer by julle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Juanita

Baie dankie vir jou resensie en ons is bly jul het dit geniet by Le Franz. Ons sien uit na jul volgende bespreking.

Le Franz
Themni M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themni M
Saam met vriende

Beautiful and very homey.

This place was amazing, very peaceful it just needs a splash pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Hi Thembi

Thank you kindly for your review. We are happy that you enjoyed your stay at Le Franz.

Le Franz
Yolande C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Gesin met tieners

Hotter than butter!

We received more than we bargained for. The setting is beautiful and the area is very peaceful. Having a sleepover at Le Franz would be doing yourself a favour!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Dear Yolande,
Thank you for your review and thank you for your kind words. We are happy that you had a great relaxing stay. You are always welcome!

Le Franz
Phillip D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is baie goed en die geriewe is aanvaarbaar.

Vir die prys is die aanbieding waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Net wat mens nodig het vir naweek se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jul kom rus en kuier sommer gou weer by ons!

Le Franz
Karina V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V

Aangenaam, veilig en skoon.

Alles was baie skoon en netjies en dit is geleë in 'n baie stil gedeelte van Parys. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Beste Karina,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Eghardt

Le Franz
Nathan P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place needs security and maintenance attention.

1. Manual operated gate makes one feel unsafe. 2. Narrow driveway for parking is quite a challenge. 3. No-one to welcome you. 4. Door lock loose makes it difficult to lock and unlock. 5. Leaking tap in bathroom caused water to flow all over the floor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Gesin met klein kinders

Area is stil, maar steeds naby genoeg aan dorp.

Gastehuis is gerieflik geleë. Hul het uit hul pad gegaan met ons aankoms deur vir ons 'n addisionele kamer te gee. Ons het beplan dat die kinders op die uitslaanbank slaap. Hul het 'n oop kamer gehad en so is daar toe vir ons almal gerieflike beddens. Kamers het alles wat jy kan nodig kry vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid Nr 5 is ideaal vir enkelpersoon.

Skoon en netjies. Eenheid 5 is ideaal vir enkelpersoon, maar nie 'n paartjie nie. Die in- en uitry uit die perseel met groot voertuig is 'n uitdaging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elsie V
Gesin met tieners

Nie aangenaam nie.

Kamers was nie betyds gereed nie. Geen warm beddegoed vir kind nie, slegs 2 lakens en duvet sonder cover. Mat in leefarea en badmatjie was baie vuil. Bed in agterste kamer kraak baie erg. Koffie, tee en cremora houers het nog vorige gaste se lee papiersakkies in gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E
Gesin met tieners

'n Nag om te onthou.

Ek kan Le Franz enige tyd aanbeveel en ons sal ook beslis weer van hulle gebruik maak. Alles was bo ons verwagtinge gewees. Skoon en netjies. Lekker naby die rivier en ons kon met die kinders afstap om te gaan visvang en die omgewing is baie veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlize Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlize Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n oulik plekkie wat naby aan alles was en ons het lekker ontspan by die boma braai.

Die plek was mooi skoon en volledig toegerus. Ons het lekker gebraai en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thean D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker geslaap, kamer is mooi modern en dis veilig vir motors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Licolette R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licolette R

Mooi, skoon & netjies!

Le Franz het all verwagtinge oortref. Ons het baie lekker in die skoon, mooi & netjiese eenhede oornag. Sal Le Franz definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S
Saam met vriende

Awesome.

Sal beslis weer daar bly. Skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Gesin met tieners

Bekostigbaar.

Netjies, veilig en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Twanay V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Twanay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie oulike plekkie! Sal beslis aanbeveel! Kamers mooi skoon & baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie mooi, skoon en netjies. Was net vrek warm in Parys. Verder was alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blackie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar oor te bly.

Aandag kan wel gegee word aan detail, die toilet is heeltemal los en ketel het nie gewerk nie. Anders was dit goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wollie P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P

Waarde vir geld in uiters goed-toegeruste eenheid.

Wat 'n verrassing. Dis die oulikste plekkie. So goed toegerus met alles waaraan 'n mens kan dink. Vriendelik en behulpsame gasvrou. Kan Le Franz met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome lafenis.

Die kompetisie van die troetelduiwe het die gejaag van die Goudstad gou vergete gemaak en die lieflike, netjiese, ruim kamer het ons tuis laat voel. Dit is net die badkamer wat nie aan die nodige privaatheid verleen wat vir my vir ons 'n doring in die vlees was, maar sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M
Gesin met tieners

Diamant van 'n plek en eienaars met harte van goud!

Wat 'n pragtige plekkie en ongelooflike eienaars en mensies wat die plek bestuur. Plekkie is so skoon en linne vars en mooi modern. Genoeg spasie vir almal en sommer ys ook in die vrieskas met aankoms. Dankie vir die ekstra kamer wat julle ons gegee het om ons verblyf so lekker en spesiaal te maak. Definitief 'n moet-bly in Parys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Baie dankie Suzette. Julle is altyd welkom. Hoop ons sien jul sommer gou weer.

Le Franz
Linda W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Saam met vriende

Clean and peaceful.

Really a lovely place to relax after a long flight. We all had a good sleep as it is so peaceful and waking up to the sound of the birds was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene V
Saam met vriende

Moderne verblyf toegerus met alles nodig.

Dit was heerlike verblyf vir ons 4 vriende. Waarde vir geld. Ons het 'n ekstra kamer gratis gekry om te gebruik omrede daar nie ander mense was nie - dit was 'n bonus! Ek sal net voorstel dat daar 'n stortmatjie in kamer 3 ook gesit word. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmari S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari S
Gesin met klein kinders

Mooi, netjies en smaakvol versier.

Was 'n heerlike plekkie vir oornag-verblyf. Was net bitter koud en ekstra komberse word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met tieners

Die plek is goed toegerus.

Ons was net glad nie vriendelik ontvang nie en het onwelkom gevoel. Kan moontlik vir wintermaande ekstra komberse beskikbaar stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Gesin met klein kinders

Was heerlik rustig, maar egter nie vir ouers met jong kinders nie.

Dit was heerlik en rustig. Parys is 'n fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek bederf.

Heerlike naweek weg verblyf, netjiese en skoon met goeie linne! Stap afstand van die rivier en winkeltjies. Die eienaars is baie gasvry en het baie moeite gedoen. Sal vir seker weer die plekkie kies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V
Saam met vriende

Netjies mooi en skoon.

Lekker gebly. Hou nie van die uitleg van die huis nie, die kamer in die middel van die leefarea is nie baie gemaklik nie. Veral as jy 8 is wat oorbly. Andersins regtig goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang en die kamer was mooi, modern en skoon. Definitief waarde vir geld en bed het baie gemaklik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Goeiedag Jacques,

Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!

Sindie en Eghardt Vermaak

Le Franz
Mm E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mm E
Enkelreisiger

Vervelig.

Geen TV, geen lugversorging of waaier. Vorige gaste se vullis nog in badkamer asdrom. Nie genoeg kragproppe in kombuis en slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Le Franz se terugvoer

Goeiedag Morne,

Baie Dankie vir jou resensie. Ons het aandag gegee aan die televisie punte in elke kamer en DStv en lugversorging geïnstalleer. Kom maak gerus weer n draai.

Eghardt en Sindie Vermaak

Le Franz
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannastraat 9, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda14c92e1547574991994bca04605a69b8ad575b7d9b38c438e7d02f77cfce719488fba28bfaf34aec8fdfc709079951d8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 9 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.903987 27.442239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem