Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Franz

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Tanika B
1 nag
5.0
Apr 2024

Ongelooflike lekker ervaring. Dit was een van die lekkerste blyplekke wat ons nog gehad het. Alles het gewerk, dit was netjies, die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en dit was baie naby aan die Vaal rivier. Die selfsorg eenheid het alle eetgerei gehad waaraan mens kan dink, asook genoeg parkering! Die lêer met al die informasie oor die plekkie het ook 'n baie gedetailleerde gedeelte gehad oor wat mens wanneer kan gaan doen en aktiwiteite wat mens kan geniet op verskillende tye van die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Hi Tanika Dit is nou regtig een van die lekkerste reviews wat ek nog gekry het. Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit baie. Dit is altyd 'n groot plesier om mense soos julle te ontvang. Groete Connie

Lisbie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gasvrye eienaar, altyd beskikbaar. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel. Lekker gebly. Huis weg van huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
More Lisbie Dankie dat julle by ons gebly het, en ook vir die vriendelike woorde. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Hopelik sien ons julle weer volgende jaar met die rugby. Groete, Connie

Samantha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Felt safe and it's near the river. Lovely location as it's close to the river to take a lovely stroll, and not far from the shops either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Good morning to the three of you. Thank you for the review. Much appreciated. See you soon again. Regards, Connie

Ronel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lieflik! Dit was heerlik om by Le Franz te kon oorbly. Diens was puik en baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Sal vir seker weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Hi Ronel Dankie vir die resensie. Ons is dankbaar dat alles vir julle heerlik was. Hoop om julle weer as gaste te sien. Groete Connie

Adre J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Sagte skoon beddegoed, rustige omgewing, geen geraas, privaat. Heerlik hier oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Dankie Adre vir die vriendelike woorde. Word opreg waardeer en dit is 'n groot plesier vir ons gewees.

Monica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Netheid puik. Heerlik gebly. Die yskas moet net dringend versien word. (Die) linker paneel van die yskas (as jy voor die yskas staan) skok mens as jy die deur oopmaak of iets uit die yskas haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Hi Monica Ek is baie jammer om te hoor van die yskas. Was glad nie bewus daarvan nie. Die bediendes het ook niks vir my gesê nie en ek self het niks agtergekom nie. Ek sal dringend daarna kyk. Dankie vir die terugvoer Groete Connie

Isabel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie gawe en behulpsame eienaars! Sal graag weer kom kuier! Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Goeie môre julle Julle was lekker gaste en dis 'n groot plesier om sulke mense te huisves. Dankie vir die gawe woorde en goeie resensie Connie

Carine L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Stil, rustig en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Hallo Carine So baie dankie vir die resensie. Dit word vreeslik waardeer. Solank julle net gelukkig en gerieflik was, dan is ek baie gelukkig Connie

Beverley B
1 nag
5.0
Okt 2023

Heerlike kuier vir die 2023 Wereld Beker eindstryd. Pragtige woonstel (eenheid 2), uitstekende akkommodasie met alles en nog meer om ons kuier baie gemaklik en rustig te maak. Alles was mooi skoon en netjies en die "buite kombuis met die ingeboude braai" het kuiertjies om die tafel so lekker gemaak. Pragtige skoon beddegoed met die gemaklikste beddens. Veilige parkering en "all around very impressive". 'n Groot voordeel was die lopende water wat heeltyd beskikbaar was. Connie, ons gasvrou, het ons by die eenheid ontmoet met aankoms en ons deurgeneem en gedurende ons verblyf uit haar pad gegaan vir ons. Dankie vir die WiFi en die "smart TV" kon ons gemaklik in die eenheid na die Wereld Beker eindstryd kyk (en boonop veesvier toe ons wen). Ons sal beslis terugwees. Dit was 'n heerlike naweek. Baie dankie Connie en manlief vir alles. Sien julle hopelik binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Baie, baie dankie vir die gawe woorde. Ons waardeer julle opreg. Julle was fantastiese gaste. Ek kon nie glo dat daar mense in die eenheid gebly het nie. Alles was so skoon en netjies, nadat julle 2 aande daar gebly het. Dankie daarvoor ook. Groete Connie

Jessica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfect for a weekend stay. Comfortable and clean accommodation. We were very grateful for the air conditioning. The kitchen had everything we needed. I would definitely recommend Le Franz.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Thank you for the review, Jessica. Much appreciated. Glad you were happy with the accommodation Regards Connie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Connie & Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannastraat 9, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda14c92e1547574991994bca04605a69b8ad575b7d9b38c438e7d02f77cfce719488fba28bfaf34aec8fdfc709079951d8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 9 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.903987 27.442239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang