4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 64 Compensation Beach Road, Unit 27 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Le Paradis Holiday Resort is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Le Paradis Holiday Resort-kompleks. Dis net 'n klipgooi van Ballito se strand af en reg langs Ballito se bekende kuspaadjie. Die kompleks het 'n pragtige see-uitsig, 'n privaat ingang na die strand, en 2 gemeenskaplike buiteswembaddens net 'n paar treë van die woonstel af.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, stoof, mikrogolf en al die nodige geriewe toegerus en die leefarea het lugversorging, 'n slim-TV (55"), vinnige, onbeperkte internet, Netflix en Apple-TV.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n eetkamerstel vir 6 en 'n Weber-braai. Die eenheid het 'n privaat toesluitmotorhuis en nog 'n aangewese oop parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Unit 27 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Le Paradis Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Compensation Beach Road, Unit 27 Le Paradis, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang