Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Touessrok 50

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1206, Le Touessrok 50, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Le Touessrok 50 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n pragtige kompleks langs die strand in Ramsgate. Die eenheid is op die eerste verdieping en het nie 'n see-uitsig nie, maar is baie naby die strand.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei hierdie slaapkamers het lugversorging. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n plafonwaaier. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien, gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser, asook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Buite is daar 'n groot privaat stoep met stoepmeubels met sitplek vir 6. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis en 'n gedeelde swembad, gemeenskaplike braai-area en speelarea met 'n grasperk.

Die kompleks is langs die Ramsgate baai waar gaste 'n skiboot te water kan laat en daar is direkte toegang via 'n voetganger-strandhek. Winkels en restaurante is almal in die onmiddellike omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Le Touessrok 50 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Le Touessrok 50
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marine-rylaan 1206, Le Touessrok 50, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Touessrok 50 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1206, Le Touessrok 50, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58a8ec4ec3acc036ce1d4a9d2235930b2b00d32ea7e25392d2b3701d7886c2e899c6b20dde4e2baaebe03cd999bb9916da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 1206 Marine Drive Le Touessrok 50 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.89694 30.3445318