Le'Cabin on 3rd
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Derde Laan, Scottburgh, 4182, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
le'Cabin on 3rd is 'n knus, vrystaande, selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel en is in Scottburgh geleë. Dit is net 'n entjie se ry na Scottburgh se Blouvlaghoofstrand en is die ideale opsie vir 'n klein gesin se kusvakansie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Gaste is net 'n entjie se ry vanaf Umdoni Gholfklub en Umkomaas Gholfklub. Die naaste lughawe, King Shaka Lughawe, is 93,7 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Rae Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Derde Laan, Scottburgh, 4182, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Derde Laan, Scottburgh, 4182, KwaZulu-Natal