Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ledges Retreat Guest House

Gastehuis
Dubbelkamers
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitkamer en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat alkohol nie op die perseel verkoop word nie, so gaste moet hulle eie saambring.
- Bring asb. jou eie kruideniersware insluitend houtskool. Die naaste dorpies, Harrismith en Bergville, is onderskeidelik 50 km en 40 km ver. Daar is 'n mark naby, 16 km van die perseel af, met basiese items te koop.
- Hier is WiFi, maar aangesien ons op die platteland is, kan die sein onderbreek word. Die sein is die sterkste by ontvangs.

Vir selfsorg-gaste is ontbyt beskikbaar teen R120 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Bespreek dit asb. vroegtydig (besprekings op dieselfde dag kan nie aanvaar word nie). Ontbyt bestaan uit 'n klein spyskaart en gaste kan kies waarvoor hulle lus het.

Aandete is ook beskikbaar teen R180 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Aandete is 'n vasgestelde spyskaart - vleisgereg, stysel, groente en slaai en 'n nagereg. Dit is tuisgekookte kos. Gaste sal ook een koeldrank of bottel water met die maaltyd ontvang. Alkohol word nie verkoop nie, maar gaste kan alkohol saambring vir aandete. Bespreek dit ook asb. vroegtydig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitarea en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat alkohol nie op die perseel verkoop word nie, so gaste moet hulle eie saambring.
- Bring asb. jou eie kruideniersware insluitend houtskool. Die naaste dorpies, Harrismith en Bergville, is onderskeidelik 50 km en 40 km ver. Daar is 'n mark naby, 16 km van die perseel af, met basiese items te koop.
- Hier is WiFi, maar aangesien ons op die platteland is, kan die sein onderbreek word. Die sein is die sterkste by ontvangs.

Vir selfsorg-gaste is ontbyt beskikbaar teen R120 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Bespreek dit asb. vroegtydig (besprekings op dieselfde dag kan nie aanvaar word nie). Ontbyt bestaan uit 'n klein spyskaart en gaste kan kies waarvoor hulle lus het.

Aandete is ook beskikbaar teen R180 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Aandete is 'n vasgestelde spyskaart - vleisgereg, stysel, groente en slaai en 'n nagereg. Dit is tuisgekookte kos. Gaste sal ook een koeldrank of bottel water met die maaltyd ontvang. Alkohol word nie verkoop nie, maar gaste kan alkohol saambring vir aandete. Bespreek dit ook asb. vroegtydig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgplaashuis
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgplaashuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en spog met lieflike berguitsigte. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en elk het 'n en suite-badkamer sowel as 'n goed toegeruste kombuis en leefarea wai lei na 'n stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed slegs vir 1 kind. Die kamer se en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die leefarea het 'n enkelbed wat ideaal is vir 'n kind. Dit is agter 'n skerm om privaatheid te verseker. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Die knus sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe op die stoep met 'n lieflike uitsig oor die omgewing. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat alkohol nie op die perseel verkoop word nie, so gaste moet hulle eie saambring.
- Bring asb. jou eie kruideniersware insluitend houtskool. Die naaste dorpies, Harrismith en Bergville, is onderskeidelik 50 km en 40 km ver. Daar is 'n mark naby, 16 km van die perseel af, met basiese items te koop.
- Hier is WiFi, maar aangesien ons op die platteland is, kan die sein onderbreek word. Die sein is die sterkste by ontvangs.

Vir selfsorg-gaste is ontbyt beskikbaar teen R120 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Bespreek dit asb. vroegtydig (besprekings op dieselfde dag kan nie aanvaar word nie). Ontbyt bestaan uit 'n klein spyskaart en gaste kan kies waarvoor hulle lus het.

Aandete is ook beskikbaar teen R180 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Aandete is 'n vasgestelde spyskaart - vleisgereg, stysel, groente en slaai en 'n nagereg. Dit is tuisgekookte kos. Gaste sal ook een koeldrank of bottel water met die maaltyd ontvang. Alkohol word nie verkoop nie, maar gaste kan alkohol saambring vir aandete. Bespreek dit ook asb. vroegtydig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hillside-selfsorgkothuis
Vanaf R2 100
R2 100 R1 680
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die kothuis bied 'n uitsig oor die berg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Geen partytjies of harde geraas word toegelaat nie.
- Neem asb. kennis dat alkohol nie op die perseel verkoop word nie, so gaste moet hulle eie saambring.
- Bring asb. jou eie kruideniersware insluitend houtskool. Die naaste dorpies, Harrismith en Bergville, is onderskeidelik 50 km en 40 km ver. Daar is 'n mark naby, 16 km van die perseel af, met basiese items te koop.
- Hier is WiFi, maar aangesien ons op die platteland is, kan die sein onderbreek word. Die sein is die sterkste by ontvangs.

Vir selfsorg-gaste is ontbyt beskikbaar teen R120 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Bespreek dit asb. vroegtydig (besprekings op dieselfde dag kan nie aanvaar word nie). Ontbyt bestaan uit 'n klein spyskaart en gaste kan kies waarvoor hulle lus het.

Aandete is ook beskikbaar teen R180 per persoon (kinders onder die ouderdom van 10 betaal halfprys). Aandete is 'n vasgestelde spyskaart - vleisgereg, stysel, groente en slaai en 'n nagereg. Dit is tuisgekookte kos. Gaste sal ook een koeldrank of bottel water met die maaltyd ontvang. Alkohol word nie verkoop nie, maar gaste kan alkohol saambring vir aandete. Bespreek dit ook asb. vroegtydig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikpad D119, Jagersrust, 3354, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cb9aa59338a3fdad65b471d3ea99b747b46a42f843ffb183d55e67edc0403e1249d2e20163e9c7f725e7a4a9d9d3b73652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 District Road D119 Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.630586600049 28.975756264006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem