Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ledumo Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 De Kock Laan, , Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ledumo Lodge bied B&B-verblyf in Witbank. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe in die dorp.

Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamers sluit in: lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word soggens in die eetkamer bedien. Ander etes is ook beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Daar is veilige parkeerplek vir jou motor agter afstandbeheerde hekke.

Ledumo Lodge is na aan verskeie winkels, 'n paar restaurante en ander geriewe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Ledumo Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

DIANA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Ligging

  • 44 De Kock Laan, , Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Ledumo Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 De Kock Laan, , Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f742f4bd755efbfcb74c89319bab140d4810fe109eeaa2b26f48811911fba1db12451d4a75f4a20ea030ccf44205650c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 44 De Kock Avenue Emalahleni 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.910236 29.232293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem