Leeupoort Bos Vakansie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Bring asseblief u eie handdoeke vir u eie gebruik en vir swem by die karavaanpark of restaurant se swembad. U is welkom om onder die Lapa te rook. Alle afval moet na die hek geneem word wanneer u vertrek, waar daar vullisdromme tot u beskikking is. Daar is 'n vullisdrom langs die Lapa waar u koue as kan gooi. Moenie enige kos in die yskas los wanneer u vertrek nie. Maak asseblief die watertoevoer toe en skakel die elektrisiteit af (hoofskakelaar by die DV-bord) voordat u vertrek. Maak seker dat alle deure gesluit is. Plaas sleutels terug in die kluis. 2 swart sakke en 2 toiletrolle sal voorsien word. Skottelgoedseep en 'n skottelgoedlap. Daar is 'n klein winkeltjie by die hek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
934 Aster Laan, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang