Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeupoort Boshuis

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia-laan, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Leeupoort Boshuis is ’n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp. Die oord is 56 km vanaf sentrale Thabazimbi en 75,5 km vanaf sentrale Bela-Bela, in die Waterbeg-streek waar daar baie wild is.

Hierdie ruim huis bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n tri-stapelbed met 1 enkelbed bo en 1 dubbelbed onder. Die tweede badkamer het ’n bad, wasbak en toilet en die derde badkamer het ’n stort en toilet. Linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke voorsien.

Die ten volle toegeruste kombuis het ’n gasstoof, ’n 1960's drieplaatstoof, ’n yskas, klein vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die ruim sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na die stoep, waar daar ’n wasbak is om hande te was. Dit bied ’n uitsig oor die braai-area met ’n vuurput. Daar is ’n Jacuzzi wat met sonkrag verhit word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n noodwatertenk indien nodig. Gaste kan die restaurant, drankwinkel en openbare swembad in die dorpie besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Leeupoort Boshuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Leeupoort Boshuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 194

Jaar gelys 10

Ligging

  • 360-361 Felicia-laan, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Boshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia-laan, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91467ecd0a9f8cd645df6dd07dcbfdf2d69367a228a9a3ad22e6bcd115e381ee0c396109153023a0792beb806cc420c7383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 33 5 1 5 360-361 Felicia Lane Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924151958632 27.639707455969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem