Leeuriet Gasteplaas
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Leeuwenriet Plaas, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leeuriet Gasteplaas bied ontspannende selfsorg-plaasverblyf vir 6 gaste, net 25 km vanaf Nieuwoudtville.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer, en maak van sonkrag gebruik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, maar daar is nie 'n mikrogolfoond nie. Daar is ook 'n eetarea, binnebraai-area en 'n knus kaggel in die sitkamer.
Braaipakke en vuurmaakhout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Gaste kan gaan stap, fietsry of draf om die plaas te verken, indien dit vooraf gereël is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die R27, Leeuwenriet Plaas, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Leeuriet Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Leeuwenriet Plaas, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom