LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Nieuwoudtville

Leeuriet Gasteplaas

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leeuriet Gasteplaas bied ontspannende selfsorg-plaasverblyf vir 6 gaste, net 25 km vanaf Nieuwoudtville.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer, en maak van sonkrag gebruik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, maar daar is nie 'n mikrogolfoond nie. Daar is ook 'n eetarea, binnebraai-area en 'n knus kaggel in die sitkamer.

Braaipakke en vuurmaakhout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Gaste kan gaan stap, fietsry of draf om die plaas te verken, indien dit vooraf gereël is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melanie A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons heel beste ervaring! Absoluut onverbeterlik! Hierdie naweek was ons wittebrood - Tina het haarself oortref om dit vir ons onvergeetlik te maak! So...
Sien meer
Sep 2026
Gys G
Saam met vriende
5.0
Vriendelike en uiters behulpsame gasvrou het ons oorbly nog beter gemaak! Lieflike ou plaashuis met pragtige antieke meubels en alles wat nodig is. Le...
Sien meer
Sep 2026
Klaus M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en donker, ideaal vir sterre kyk. Die veldhuisie is op die plaas tussen die skape. Geen krag, net gasplaat en kerslig of gaslamp. Uiters stil en ...
Sien meer
Sep 2026
Breganza J
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n belewenis! Ons het heerlik gebly in die Leeuriet veldhuisie. Geen krag, geen sein, hope saam tyd! Die verblyf is skoon en goed toegerus. Die ga...
Sien meer
Aug 2026
Henk C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and a chance to rest. Oupa se huis is wonderful, with a great atmosphere. The farm and accommodation are quiet with a sense of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leeuriet Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288135acd7330b3c28769cb813e3a35a2b0cb1ebca1fffe1464d5594e354627999a4c1968a68a75611745e6fb6e2082f2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Off the R27 Leeuwenriet Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476833333333 19.33175
Soek in 'n groter streek