Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwfontein Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Keira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Leeuwfontein Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Calvin K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin K
Gesin met klein kinders

Superb! Great location, stunning surroundings, peaceful family home!

Such a wonderful place to unwind and rest! Sitting on the patio while looking over the farm and animals, listening to the birds in a quiet environment - such a pleasure! The house was bigger than expected (3 bedrooms), clean and child-friendly. The hosts were friendly and made sure we had everything we needed. This is a great escape from Joburg, and serious value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Gesin met klein kinders

Rustige, veilige lodge om as groot gesin of vriende aan te beveel.

Sien sterre. 'n Baie rustige, veilige wegbreek. Ons was 'n week weg saam met kinders en kleinkinders. Hulle as stadskinders het die plaaservaring saam met "Hope" baie geniet. Dankie, sal verseker weer gaan uitrus by Leeuwfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Juweel, stilte en vrede in die natuur.

Dit was absoluut lekker, die gasheer en -dame was baie oulik. Die plek is baie, baie mooier as op foto's. Die jacuzzi was 'n wenner! Die kamers is groot en die verskeidenheid plekke om te braai was wonderlik. Weber, binnebraai en boma! Die wild in die kamp is pragtig en die dam is mooi. Ons gaan beslis weer! Dankie julle.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley V
Saam met vriende

Amazing!

Loved every minute, everyone was super nice and helpful. Best mini holiday I've had in a long time. Myself and my friends will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K
Saam met vriende

Rustig.

Ons het 'n wonderlike, rustige tyd gehad. Dankie vir jul vriendelikheid en heeltyd inloer om seker te maak alles is 100%. Ek dink my 2 Scotties het dit nog meer as ons geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

We had a fantastic stay. Amazing place, very quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig.

Baie lekker, skoon, rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Great weekend as usual.

We felt well looked after by the host. Everything was neat and tidy on arrival. We could play our music as loud as we wanted as there is nothing nearby. We could really also see some improvements on the driveway and the road since the last time we were there. It’s really nice to see people continuously improving their places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Best accommodation ever!

We started the weekend off with no power, but the hosts went out of their way to accommodate us and kept us updated with the power issue (which was out of their control). We made the best of it and had power by Saturday early afternoon. We enjoyed our stay so much that we even booked again for New Year's. Will definitely visit this place again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Ons het alles gehad wat nodig was.

Verblyf was baie lekker. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig was. Die huis is netjies, skoon en baie ruim. Dit was rustig en stil en ons het die diere geniet. Ons was baie vriendelik ontvang, en Keira en haar man was heeltyd betrokke en beskikbaar. Ons dierekinders het dit baie geniet, dankie dat hulle welkom was. Ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stuff.

Wens ek het meer tyd gehad om daar te spandeer. Mense is vriendelik en plek is skoon. Braai- en vuurmaakhout was gratis gegee. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie V
Gesin met tieners

Als was lekker, net bietjie koud. Kan opskerp met hitte. Die res was baie oulik.

Ons hondjie het haar gate uit geniet. Baie dankie dat Nova dit saam met ons kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met vriende

Lovely venue with a relaxing atmosphere.

We had a lovely stay at the guest house and the host was very attentive to whatever we needed. The guest house was very clean and had everything we needed. There are also a lot of animals on the premises that makes the view from the deck extra special. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-anne J
Gesin met tieners

Fantastic birthday weekend away with the family in a wonderful location.

A last-minute decision to get out of the city for the long weekend and celebrate my birthday with family. Leewfontein was lovely, all the staff was super friendly and the house had everything we needed for a comfortable stay. Really enjoyed our time there and the bonfire was a huge hit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Ontspannend, rustig en sommer net lekker!

Die kleinkinders het die diere baie geniet.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V

Heelrkik uitgerus!

Die gastehuis is naby genoeg aan JHB maar ver genoeg om te voel 'n mens het by 'n bestemming opgedaag. Die fasiliteite was skoon, netjies en besonder gerieflik. Ons gasheer en gasvrou was awesome!

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwfontein Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons wardeer julle pragtige boodskap. Kom gerus weer.

Leeuwfontein Guest House
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Heerlike kuier met uitstaande geriewe.

Hoogs aanbeveelbaar, met uitstekende gasvryheid!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwfontein Guest House se terugvoer

Baie baie dankie.
Altyd lekker om te hoor van ons gaste.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier en rus.

Leeuwfontein Guest House
Vanaf R1 920
R1 920 R1 152
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 920
R1 920 R1 152
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 920
R1 920 R1 152
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Losbergstraat, Leeupoort Plaas 356 IQ, Fochville, 2521, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd410b114a04f166300cabe0df4f30b07d9295a7d88ee35fd5a1e307c2aaf900576a71a34abf0547c46cd43b379fa9eba02f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 920 nouVanaf R1 152 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 Losberg Road Leeuwpoort Farm 356 IQ 2521 Gauteng 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -26.478182242768 27.541503769097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem