+12
Selfsorg in Bo-Karoo

Leeuwfontein Guest Farmhouse

16 gaste

4 slaapkamers

12 beds

3 badkamers

  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Leeuwfontein Estate, Victoria West, 7070, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leeuwfontein Guest Farmhouse is in die hartjie van die Groot Karoo geleë, omring deur heuwels en klipkoppies en slegs 10 km van die bekoorlike Karoo-dorpie Victoria Wes af. Hier is jou kans om die informele, maar tog grootmoedige Karoo-gasvryheid te ervaar. Die huis bied 'n ontvlugting van die gejaag in jou alledaagse lewe en die skilderagtige omliggende omgewing skep 'n plek waar jy die fyner lewensplesiertjies kan geniet.

Die huis het 4 ten volle gemeubileerde kamers, 2 badkamers, 'n sonnig leefkamer met 'n kaggel en TV met plaaslike kanale, 'n rustige leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n AGA-koolstoof vir die koue winterdae.

Leeuwfontein Guest Farmhouse is die ideale wegbreekplek vir gesinne wat vir 'n tydjie moet wegbreek van die gejaag en geraas van die alledaagse lewe. Hier kan julle mekaar weer beter leer ken deur piekniek te hou in die veld, saam in die dam te swem, op die stoep te sit en gesels of na een van die oudste VOC-kanonne in Suid-Afrika te kyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Leeuwfontein Estate, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leeuwfontein Guest Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 350
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 350
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Leeuwfontein Estate, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f29066548b05a48b7a5f6923a5431003a0be84460c71425c0118b155ecda4d6fb2dee2020b8f7ca3c39cc9e90e44f806c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag, vir 15 mense 32 5 1 5 Leeuwfontein Estate Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.469166666667 23.014722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang