4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Tidswell ave, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leisure Isle Retreat is 'n selfsorghuis in Leisure Isle, Knysna, en spog met 'n pragtige rustige tuin om weer met die natuur te skakel terwyl jy jou verblyf geniet.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en wasbak. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, sowel as 'n binnenshuise kaggel vir kouer winteraande. Die vermaakarea is toegerus met 'n TV en komplimentêre WiFi. Die huis het 'n rugsteunkragstelsel om kragonderbrekings te vermy.
Buite kan gaste 'n Weber-braai of gasbraai sowel as 'n vuurput geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige omgewing geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Tidswell ave, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure Isle Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Tidswell ave, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang