- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Drake Road, Stirling, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Leisure Lodge bied B&B op versoek of selfsorgverblyf in Oos-Londen. Leisure Lodge is ideaal as jy 'n besigheidspersoon is wat op soek is na midweekverblyf, of 'n paartjie wat 'n selfsorg-eenheid benodig.
Verblyf word gebied in gerieflike kamers, elk met sy eie styl en dekor. Die Leonard Suite-selfsorgeenheid is toegerus met volledige kombuisgeriewe, terwyl die ander 2 eenhede 'n yskas met slegs tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kamer het 'n TV met slegs plaaslike kanale.
Leisure Lodge bied ook 'n swembad slegs vir betalende gaste en daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar langs die kamers. Vir jou veiligheid is die eksterne perseel bedek met kringtelevisiekameras, tesame met 'n elektriese heining en afstandbeheerde hek.
Die lodge is sentraal geleë in die woonbuurt Stirling, 5 minute weg van ons pragtige strande, en die wêreldbekende Nahoon Reef-branderplankryplek, asook nabygeleë winkelsentrums en doendinge wat swem, fietsry en sportfakulteite insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, koffie- en teemaakgeriewe en 'n uitsig oor die swembad en lapa. Daar is ook lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb op dat die perseel deur 24 uur-geslotekringtelevisie gemonitor word.
Veilige parkeerplek is langs die kamers agter 'n afstandbeheerde hek met 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Let asb. op dat ontbyt en aandete op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale. Die kamer lei na die eetarea, swembad en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb op dat die perseel deur 24 uur-geslotekringtelevisie gemonitor word.
Veilige parkeerplek is langs die kamers agter 'n afstandbeheerde hek met 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Let asb. op dat ontbyt en aandete op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale, asook 'n stoep met 'n vuurput, tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb op dat die perseel deur 24 uur-geslotekringtelevisie gemonitor word.
Veilige parkeerplek is langs die kamers agter 'n afstandbeheerde hek met 'n elektriese heining op die perseel beskikbaar.
Let asb. op dat ontbyt en aandete op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
James Harvey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Pool-kamer
- Slegs verblyf
- Patio-kamer
- Slegs verblyf
- Leonard Suite Selfsorgeenheid
- Selfsorg