Lekkerkry Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lekkerkry Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in The Crags, in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin, paartjies of oornaggaste.
Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamer-selfsorgkothuis en is geskik vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n groot stoep met uitsigte oor die dam. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die kothuis is op 'n 8 ha-plaas en gaste kan gaan stap en swem in die dam. Daar is 'n volledige gimnasium op die perseel.
Lekkerkry Cottage is in die hartjie van die dorp en naby verskeie aktiwiteite soos Monkeyland, Birds of Eden, Elephant park, Africanyon River Adventures, restaurante, staproetes en wynproe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerkry Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom