Lekkerrrr Kuier
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Lekkerrrr Kuier is in Ballito aan KwaZulu-Natal se kus en bied gerieflike verblyf aan ’n gesin of groep. Dis naby die lughawe en casino.
Verblyf word in ’n woonstel en huis gebied. Die woonstel beskik oor 3 kamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Die tweede en derde kamer deel ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het ‘n tripelstapelbed. Daar is ook ‘n oopplan-kombuis en ‘n leefarea met ‘n TV, DStv en lugversorging.
Die huis beskik oor 3 kamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer en ’n dek. Die ander kamers het 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Die tweede badkamer het ’n bad. Daar is ook ’n oopplan-kombuis met ’n opwasarea en ’n stoof en skottelgoedwasser. Daar is ook ’n eetarea, leefarea met ‘n TV, DStv en ’n stoep.
Elke eenheid het ’n privaat braai-area en daar is ’n gemeenskaplike swembad. Dis stapafstand vanaf geriewe en die strand.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Linda T Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 8
Ligging
- Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lekkerrrr Kuier het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom