2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
LekkeRus is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Loeriesfontein. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n lessenaar en 'n draagbare lugversorger. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, en vir gaste se gerief is daar ook 'n wasmasjien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en 64 km van Nieuwoudtville en 80 km van Calvinia af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink LekkeRus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Voortrekker Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang